1621) Reis terug
die reuk van mieliepap stuif op in my neus karplaks val ek op die vloer van gister ek is 10 jaar oud oupa is besig om pap te maak die koolstoof gloei rooi soos oupa se boxer twak pyp die langtuit koffiepot spoeg spoeg op die warm plaat die geur van moerkoffie sprei deur die …
1616) opgewonde maak ek die pakkie oop
binne kry ek ‘n tweetot bottel whisky met ‘n boodskap van my x suip dit skelm jou bliksem ek kry die seëlring van my eerste meisie plat getrap dit het jy met my hart gedoen is die boodskap ‘n stukkende karretjie van my broer hier is jou flenter speelgoed ek wou dit nooit gehad het …
1613) Die groot seer
die seer het ek gedink was verby toe kom jy met jou gladde mond en atleet lyf jy wou my maar net vir ‘n draf gevat het die lewenspad is so alleen toe het ek saam met jou gehardloop een honderd kilometers nie net my hart was seer maar my voete ook Liked it? Share …