Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1598) Die liefde gly verby

1598) Die liefde gly verby

February 12, 2009

tussen ons vingers deur ons stel uit kom nie daarby uit ons vat klein plesiertjies vir die oomblik maak oop die deur na jou hart Liked it? Share it please …

1599) Tyd gly

1599) Tyd gly

February 12, 2009

die sandkorrels van die uurglas ruis verby die horlosie se wysers spin ongestoord die staanblok tik-tik en vertel bliksem jou tyd kom nader ek besef verskrik die klok is oud sy hart bons vinniger die tyd vlieg ek val op my knieë en vra God gee my geld vir ‘n nuwe klok Liked it? Share …

Koning van harte. BERG vertel

Koning van harte. BERG vertel

February 11, 2009

Lank lank gelede,toe my dogter vyf jaar oud was het sy vir my n valentyns kaartjie gemaak , n stokmannetjie in rooi met n paar verdwaalde harte,oral rond ,sy het geskryf ,KONING VAN HARTE ,ek het n knop in my keel gekry en haar ribbes amper gekraak , ek was haar koning , ek kon …

1590) Want sy waai

1590) Want sy waai

February 11, 2009

die wind gryp speels die texan en gooi dit in die gras die droë gras knetter opgewonde en storm op die bome af die ou bome buig laag hulle bruin naalde ontvlam die doodsengel het gewaai ek kyk weg Liked it? Share it please …

1591) Doodkoud

1591) Doodkoud

February 11, 2009

dit is die einde van die spel sê sy ek kyk doodoog na my het jou natsoene dan niks beteken vra ek ek het gekry wat ek wou gehad het al het dit drie jaar geneem Liked it? Share it please …

1592) Die nagwind

1592) Die nagwind

February 11, 2009

koel ons af kuier in ons hygende longe die nagmusiek sus ons die sterre flikker ons spanlywe ontplof soos ‘n handgranaat Liked it? Share it please …

1593) Metamorfose

1593) Metamorfose

February 11, 2009

ek volg haar spoor die suidoos wis dit uit ek sien die vormlose rok wapper die swartoog sonbril ek vertel die wind sy val en rol suidoos roof rok en bril ek gryp na haar ek fluister suidoos jou wille wind Liked it? Share it please …

1587) Vrek mooi

1587) Vrek mooi

February 10, 2009

die jare gaping staan tussen ons as ek so oud soos jy kon wees maar is nie ek jaag die son Liked it? Share it please …

1588) Onder die straatlig

1588) Onder die straatlig

February 10, 2009

sit sy kleingevou straatkind haar oë smekend sy bewe tandeklap ek bring haar na my warm hart in kamerjas verwese ek sing vir haar ’n minnelied ek en jy ’n warm vuur wat nie kan blus nie Liked it? Share it please …

1589) Die sterre skitter

1589) Die sterre skitter

February 10, 2009

hulle wil vir ou jupiter in ‘n lokval lei en hom van sy goud beroof hy is oud en kan maklik val so dink hulle hulle hou ‘n konsert en nooi hom hy sit heel voor om goed te kan sien die eerste bedryf die goudrokkie meisies skop laag en kyk hom in die oog …

1581) Nooit geweet V

1581) Nooit geweet V

February 9, 2009

ek het nooit geweet wat liefde is totdat ek jou ontmoet het nie, as ek jou naam fluister stil die voëls jou hartklop vul die lug elke asemteug is jy ek het nooit geweet ek was dood Liked it? Share it please …

1582) Valentyn pret V

1582) Valentyn pret V

February 9, 2009

kom ons het sports hierdie valentynsdag geen vuilspel nie ek kry jou in die bad Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte