Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1580) So baie gesoen

1580) So baie gesoen

February 8, 2009

julle het in die kamer gesoen in die gang gesoen by die motor gesoen miskien het julle geweet die ongeluk gebeur eers more Liked it? Share it please …

1566) Jy lê stil

1566) Jy lê stil

February 7, 2009

doodstil ek is bang jy het laasnag ook jou asem vir my gegee Liked it? Share it please …

1567) Ek staan met my hart….V

1567) Ek staan met my hart….V

February 7, 2009

bloeiend voor jou my vars bloed plas dit was nie jou pyl nie maar my hart behoort aan jou Liked it? Share it please …

1568) Stukkie vir stukkie het sy

1568) Stukkie vir stukkie het sy

February 7, 2009

  troosteloos gekwyn sy was maar net een van baie liefdes Liked it? Share it please …

1569) Vertel my alles

1569) Vertel my alles

February 7, 2009

wie is sy waar bly sy hoe oud is sy hoe lank vry julle al gaan jy met haar trou toe hy sy mond oopmaak toe klap die skoot Liked it? Share it please …

1570) Ek snak …

1570) Ek snak …

February 7, 2009

my oë traan my ore suis toe ek jou sien toe weet ek dit is jy Liked it? Share it please …

1571) Die vonke van genot

1571) Die vonke van genot

February 7, 2009

verlig ons passie wêreld ons herken mekaar en passie gou in die donker het ons ons misgis Liked it? Share it please …

1563) Trefkrag V

1563) Trefkrag V

February 6, 2009

mikpunt van die pyle die saghart van die liefde grootoog wagtend vir die doodskoot Liked it? Share it please …

1564) Pantser hart V

1564) Pantser hart V

February 6, 2009

die pyle van valentyn skram van my af ek het al geleer om betyds pantser om my hart te sit Liked it? Share it please …

1565) Viagra help

1565) Viagra help

February 6, 2009

die ou bul kyk oor die groen weivelde hy weet dit is sy laaste seisoen hy moet sy stempel afdruk verlede jaar kon hy net 50 koeie dek hy wonder of hy by 20 gaan kom die natuur is wreed die jare takel ‘n man af jy het hulp nodig hy vra toe oom apteker …

1562) Nagjag V

1562) Nagjag V

February 5, 2009

met kopligte en geweer sluip die manne nag rond en hoop om ‘n vaak bokkie plat te trek ‘n paar oë blink klap die skoot o bliksem daar lê die koedoe bul hierdie seisoen is verby Liked it? Share it please …

1559) Plant ‘n woord

1559) Plant ‘n woord

February 4, 2009

Gee dit ink passie en verbeelding en jy sal die lieflikste soetste en mooiste gedigte kweek Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte