1551) Ek het my hart om te gee V
ek sit op die kantlyn van die lewe en kyk na al die gejag vandag Liked it? Share it please …
1556) Obladee Obladaa V
ek stap oor die slagveld die gesnik van die gewonde bokkies reik tot my oor waarom is hulle agtergelaat hierdie een is deur die nek geskiet die hart is rakelings gemis maar dit is nog heel ek laai haar op my bakkie die volgende een is in die boud geskiet haar hart klop nog al …
1557) Ope jags dag V
dit is vroeg in die more dit is jagdag vandag die son het nog nie opgestaan nie die ervare jagter weet wie vroeg voer kan ‘n hartjie roer die mis lê dig die jagters skuif soos spoke rond die pyle is natgelek deur die liefdes mis geduldig wag hulle vir die los lonte opgewonde huppel …