1542) Die duiwel span sy boog V
Die duiwel lag dis valentynsdag daar gaan baie jong versies op die veld draf hy kwyl terwyl hy sy pyle skerpmaak hy smeer gif oor elke pyl aan die een pyl smeer hy lus aan die ander haat aan nog een verwronge liefde aan nog een duiwels semen aan nog een ‘n duisend rand noot …