1533) My hart klop nog warm vir jou V
al die jare vandat ek jou die eerste keer gesien het was ek nog steeds verlief op jou jy het so seksie gelyk met jou lang bruin bene in die seksie geel short en jou koring blond hare my broer was eerste daar maar jy bly nog my seksie geel short bruin been skoonsuster met …
1536) Ek bêre jou in my kies
sodat ek deur die dag van jou soet kan proe Liked it? Share it please …
1541) Jou honger oë sê
Ek kyk in jou lag oë duiweltjies dans in die groen glinster jou klokhelder lag borrel oor jou lustige lippe die blink rooi rond jou mond mooi jou spierwit tande nooi my jou tong dartelend dis toe dat ek weet ek en jy gaan saam sweet dat ons mekaar se sout sal proe Liked it? …