Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1526) ek is honger sê sy

1526) ek is honger sê sy

January 31, 2009

so pas ontmoet die meisie van die plaas hy is baie opgewonde toe sy in sy oor fluister ek is honger hy vat haar na die spur sy eet 150 rand se kos op en sê dankie nou is ek nie meer honger nie Liked it? Share it please …

1527) God se oog

1527) God se oog

January 31, 2009

kom loer elke dag flou rooi op die horison en bekyk die sondewêreld hoe meer hy sien hoe skerper word sy oog wegsteeksondes in die nag word skandes in die dag waarom dra so baie donkerbrille Liked it? Share it please …

1528) Die liefde is blind

1528) Die liefde is blind

January 31, 2009

dit is baie waar want waarom word daar so baie gevoel en gavroetel Liked it? Share it please …

1522) Vergewing is

1522) Vergewing is

January 30, 2009

Jesus se bloed gemeng met berou hartseer vergewing liefde dit gee genade die diepste wonde die seerste hart kan genees Liked it? Share it please …

1523) Fout

1523) Fout

January 30, 2009

het God ‘n fout gemaak die polio kind die downsindroom baba die blinde die misvormde dit sal eendag ‘n volmaakte wereld wees lees ek in my kruisboek waarom maak ek so baie foute ek steel die werk se geld en drink en slaan my vrou ek verneuk my vrou waarom maak ek so baie foute …

1519) ek sal jou nooit verlaat

1519) ek sal jou nooit verlaat

January 29, 2009

jy het gesê ek sal jou nooit verlaat nie maar jy het nie geweet dat ek ‘n enkel vliegkaartjie het na die die vlugtelingkamp nie Liked it? Share it please …

1520) as jy eens liefgehad het

1520) as jy eens liefgehad het

January 29, 2009

dan kan jy nie afsien van die eie wees van die saamwees van die eenwees wat meer kan ek wees jou warm omvou my jou liplekker knusdruklyf herinner my aan die tyd toe ek liefgehad het Liked it? Share it please …

1521) Traanoog nar 2

1521) Traanoog nar 2

January 29, 2009

ek sien jou traan oog trane stort wolkbreuk jy staar en sien die nar jy glimlag vir sy snaaks jy spoor my aan ek is maar net ‘n nar jy vind byval by my as ek maar het wat jy het vreugde, plesier, bewondering kan ek vir my dieselfde vind ek sien jou 1.2m hoog …

1513) Hartwind

1513) Hartwind

January 28, 2009

die eensame hartwind waai deur oud en jonk deur die tralies wat ons hartkamers omring wanneer ons die deure toemaak gee ons die liefde ‘n kans om warm te word sodat die hitte kan uitstraal om die koue harte binne die tralies weer te laat klop Liked it? Share it please …

1514) Jy cheat

1514) Jy cheat

January 28, 2009

sê sy hy was onthuts verbaas ja sê sy toe jy vandag gaan drink het het jy jou selfoon vergeet toe dit lui sê leonora ek wil jou vreet toe dit weer lui sê sannie jy kannie toe sê agurkie kom trek uit my jurkie toe sê amara kom speel met my para toe sê …

1515) die sterre groet

1515) die sterre groet

January 28, 2009

dis ‘n heerlike gevoel wanneer die sterre my groet ek weet ‘n lekker tyd lê voor hier op my stukkie aarde kan ek hulle jaag totdat hulle moeg agter die moreson wegskuif Liked it? Share it please …

1516) Fluister

1516) Fluister

January 28, 2009

ek weet dat as jy vir my fluister is dit stil in jou hart dan sal ek luister anders verdoof die geraas van gister jou hart praat dan met my Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte