Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1501) Die mooi in mens

1501) Die mooi in mens

January 26, 2009

as ek maar sê ons baie keer ek het ervaar die gee van ’n mens se siel gee van jou tyd jou omgee wys albei baat ons  ons lewe vandag het die een rand vir ’n honger siel vyftien rand geword meer as tien maal meer die brood en sop het geeskos geword die flits …

1502) Dit is weer die tyd

1502) Dit is weer die tyd

January 26, 2009

dat jy stil bedonnerd raak soos die eerste blare die volgende seisoen nader roep verkleur jou wêreld en myne dit word vrolik bruin om dan kleurloos bleek grondwaarts te tol onbeheerst soos jou bedonnerdgeit jy tuur na die blou op die horison jou praat is min ek warrel soos spookasem om jou rond jy sien …

1503) Ek het gedink ek gaan dood

1503) Ek het gedink ek gaan dood

January 26, 2009

ek was naby die satan se vuur my sweet het rivier gevloei ek het gekwyl van ly my maag wou satan uitruk om vir die jakkalse te gooi die donker gat het gegaap maar God het my lankal belowe op die top van die berg sal hy my ontmoet al wat ek weet daar is …

1504) jy verdien hemelpunte

1504) jy verdien hemelpunte

January 26, 2009

toe ek van die berg afgeval het het jy opgeklim en my vasgehou die sweet en klippe met jou tissue afgevee toe ek gebibber het het jy met jou saglyf my in die donker vertoos jy het vir my gesing vanuit die newels het ek jou engelstem gehoor toe ek oopoog verwonder lê was jy …

1497) Die jakkals het

1497) Die jakkals het

January 25, 2009

net gekom om die geboorte ooitjie uit die baarmoeder te ruk die ooi vlug verskrik die jakkals sê jy het my nie herken nie Liked it? Share it please …

1498) Plank dun

1498) Plank dun

January 25, 2009

die plank dun meisie staan kaal voor die spieël en bekyk haar self en sê I must I must develop my bust Liked it? Share it please …

1496) ek het gedink ek droom

1496) ek het gedink ek droom

January 24, 2009

toe ons lywe klop reëlmatig in gelid die tango word versteur deur passie krete ek het gedink ek droom maar ek lê wyd gespalk dit was nie ‘n droom nie Liked it? Share it please …

1494) Jy martel my

1494) Jy martel my

January 23, 2009

as jou hande dwaal as jou asem jaag en jy kort voor die draai omdraai dan wonder ek of martel jy my? Liked it? Share it please …

1495) Lekkerbekkie

1495) Lekkerbekkie

January 23, 2009

is jy as jy saglip my wakker soen ek proe die colgate op jou vroeg more asem ek weet jy wag vir my ontwaak jy weet die teelklier het saam opgestaan die kittelaar staan eenkant en wag Liked it? Share it please …

1489) Lekker smul

1489) Lekker smul

January 22, 2009

die woorde in tesourus smul ek om sinne uit te spoeg met die sinne skilder ek ‘n prag gedig uit ABC Liked it? Share it please …

1490) Die son ontbloot

1490) Die son ontbloot

January 22, 2009

as die son vroegoggend sy lig werp en die sondes ontbloot van die nag wat verby is dan sak ons koppe en ons bloos so rooi soos die moreson Liked it? Share it please …

1491) Hoezit

1491) Hoezit

January 22, 2009

Noudat ons deur matriek is kan ons doen wat ons wil na ‘n paar maande het ons gewonder wieze baba is al oppad Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte