Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1492) Turbo meisie

1492) Turbo meisie

January 22, 2009

sy hyg as sy start sy whine as sy ref sy whirr as sy te vinnig draai sy seize as haar olie opraak Liked it? Share it please …

1493) Speel Tyd

1493) Speel Tyd

January 22, 2009

is speeltyd ons kla ons het nie genoeg tyd nie ons kan tyd maak om te speel met kleuter om skottelgoed te was om vroulief te liefie maar ons steel tyd van ons kleuter van ons maat van onsself kuier tyd, speeltyd bring nie geluk jy steel jou jare jy steel julle tyd getroud tyd …

1485) Vry

1485) Vry

January 21, 2009

in jou liefde arms wil ek wees sing sy country uit haar hart kan jy dit ervaar ek vloei saam met die lied dit vat my na verstaan land sy wil my saamvat die toekoms in want sy is lief vir my dit gaan nou te ver ek is nie deel van hierdie prentjie nie …

1486) Ons was toe gekys

1486) Ons was toe gekys

January 21, 2009

en het warm gevry ek het nie geweet in st agt het jy ekstra klas gehad in st 9 het jy klas my gegee jou ma het geweet en my die deur gewys dit was twintig jaar gelede vandag het ek jou gesien een op die heup en twee in die prem tot vandag toe …

1487) Sy sê nie sommer nee nie

1487) Sy sê nie sommer nee nie

January 21, 2009

ek is avontuurlustig en sê nie sommer nee vir ‘n interresante date sy klink baie wys en het ‘n goeie woordeskat sy kan so eroties skryf woes het haar mails al uitgevee nou waar ontmoet ‘n mens ons lag lol en sê vir mekaar kom ons probeer die roos triek ek sê toe ‘n blou …

1488) Boer soek ‘n vrou

1488) Boer soek ‘n vrou

January 21, 2009

hy het geadverteer in die hitching post in die landbouweekblad tussen die verse advertensies by die opsitkers het hy al dosyne kerse opgebrand die meisies het by die dosyne opgedaag maar hy wou nie die een wat die ma van sy baby is hê nie toe adverteer hy weer fris jong brahman bul soek ‘n …

2726…Hardseer seee

2726…Hardseer seee

January 20, 2009

dit is nou al jare lank dat ek roei teen die hartseer stroom my boot is vasgevang in die stroom van trane wat verkeerdekant toe vloei moet ek roei of bloei hierdie see is moer groot Liked it? Share it please …

2733…Hartseerseee

2733…Hartseerseee

January 20, 2009

dit is nou al jare lank dat ek my hart beskerm teen die hartseer van die liefde ek is vasgevang in die stroom van verneuk , liefkoos , sagvat en paartie sensasie soekers in die stroom van trane wat verkeerdekant toe vloei moet ek roei of bloei hierdie see van die lewe is moers te …

1482) Sea of heartbreak

1482) Sea of heartbreak

January 20, 2009

dit is nou al jare lank dat ek roei teen die hartseer stroom my boot is vasgevang in die stroom van trane wat verkeerdekant toe vloei moet ek roei of bloei hierdie see is moer groot Liked it? Share it please …

Die wingerd van plesier

Die wingerd van plesier

January 20, 2009

hy was jaloers op sy buurman die het baie gepaartie en van sy pers druiwe se wyn gedrink daar was baie gelag en wild gevry hy het dan alleen suurpruim gesig gesit en drink aan sy suurwyn hy word baie moerig en wonder toe hoe kan hy ook so paartie hou hy gaan toe na …

1483) Klagat

1483) Klagat

January 20, 2009

jy kla aanmekaar omdat ek nie die gras sny nie omdat ek nie die swembad skoonhou omdat ek nie die honnedrolle optel maar weet jy ek moet gatkruip by die baas ek moet die baas se kak vat ek moet al die vuilwerk doen ek moet ook die baas se P.A gelukkig hou ek is …

1484) Angel in the morning

1484) Angel in the morning

January 20, 2009

as ek jou so sien met jou lang swart hare oor jou skouers gesprei jou oë sag toe jou sagwarm asem roer die hare oor jou wang ek sluk swaar aan traan oog hoe is dit moontlik dat my sagvrou so ‘n duiwel was laasnag ek draai flou om vir nog tien minute slaap Liked …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte