Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1481) Jy verwar my

1481) Jy verwar my

January 19, 2009

ek sien jou altyd lag my pel sê ook so jou sonskyn lag flikker my op as ons kerslig eet lag my pel ook saam lag-lag strompel ons motor toe jy groet my pel ook jy verwar my Liked it? Share it please …

Give and see

Give and see

January 18, 2009

se die advertensie ek sie die meisie kyk grootoog na mekaar die ou met die swart hare en blou oe lyk tog alte mooi hulle giggel toe die jong parfuum verkoper die GIV EN CHY aanspuit Liked it? Share it please …

1478) Waarom soen jy my oopmond..

1478) Waarom soen jy my oopmond..

January 18, 2009

Waarom soen ek terug my oog sien my lyf sê ek wens ek kan hom soen toe soen jy my want jou oog het gesien jou lyf het gesê ek wens ek kan haar soen toe soen sy my Liked it? Share it please …

1479) Akwarium

1479) Akwarium

January 18, 2009

Hulle sê die see is vol visse ek kom van die vrystaat en kan nie swem nie ek het nou ’n moerse akwarium gebou nou is daar genoeg visse ek sal nie weer honger ly nie Liked it? Share it please …

1480) Het jy vergeet hoe dit was?

1480) Het jy vergeet hoe dit was?

January 18, 2009

ek is die enigste so het jy gesê wat jou brandende begeerte kon blus wat jou waslap slap kon laat wat sweetpoele in jou holtes kon bring wat jou hare kon sweetwas en dan blowdraai met my hygende asem met jou hamerboor verken jy my lyf ek vibreer van plesier en plons soos ’n donderstorm …

1475) Die verbode vrug smaak …

1475) Die verbode vrug smaak …

January 17, 2009

tog so lekker rooiwang en al met die eerste byt spat die sop en rol teen die wang af word opgeslurp elke druppel kan ’n vrug so lekker smaak! klaar gevreet die vrug word weer aangebied die keer kyk ek eers goed voor ek vreet, dit is sagter ryper, ek suig dit uit die vrug …

1476) Koekie is moerig

1476) Koekie is moerig

January 17, 2009

sy het vandag eers agtergekom waarom die ouens gelag het as sy vir hulle gesteelde gemmerkoekies gebring het waarom die kinders gelag het as die meneer haar roep sy staan voor die spieël en kyk na haar pragtige lang blonde hare sy gaan haar naam verander na Loekie Liked it? Share it please …

1477) Ek gaan jou baba kry

1477) Ek gaan jou baba kry

January 17, 2009

sê sy saggies vir haarself terwyl haar vingers sy rug steel ek gaan jou baba kry sê sy saggies terwyl sy hom sagrol tongsoen sy prewel saggies my baby hy fluister terug my babe toe weet sy die tyd is reg met bewende hande sny sy die kondoom se punt af my baby sê sy …

1472) Ek het op jou werf kom kuier

1472) Ek het op jou werf kom kuier

January 16, 2009

ek kry toe net ’n paar verdwaalde hoenners een eensame skilpad net een hennetjie lê nog eiers en die kuikens het luise die haan is hees, sy kam is stukkend en sy vere is deurmekaar jy moet wakker word Ek het op jou werf kom kuier ek vind ’n gekneusde hart ’n pyntrek gesig jy …

1473) Dit was ’n rowwe vry gewees

1473) Dit was ’n rowwe vry gewees

January 16, 2009

sjoe ek kan dit nou nog nie glo nie dat juffrou engelse klas met haar bril en lang skirt so rof kon wees nie die ekstra klas het ekstra rof geword sy het eerste begin Liked it? Share it please …

1474) Nagkebaai

1474) Nagkebaai

January 16, 2009

Ons het net gaan fliek en gekoffie by jou flat nou kom jy uit jou kamer in jou nagkebaai ek skrik dit is verkeerd op 16 vroetel ons net Liked it? Share it please …

1469) kan ek jou vertrou vra sy

1469) kan ek jou vertrou vra sy

January 15, 2009

vra die dissipels terwyl hulle kou aan die brood ons sal sien wie drink die meeste wyn se hulle binne ons is ‘n stem wat vertel die beker wyn gaan rond Judas leeg die beker ek het ver gereis en is baie dors toe weet hulle die Judas van ons tyd hoe kan ons vertel …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte