1470) Tien voor 12
die rivier van die lewe vloei voor my verby lewens vloei verby ek red die een met die hyg long ook die een wat se hart bloei ook die een wat ophou swem hou moed hulle swem met arms plas na tafelberg die deure is oop hulle is vry robbeneiland is verby Liked it? Share …