Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1456) gee my spasie

1456) gee my spasie

January 13, 2009

vandat jy nie meer hier is nie is daar ‘n spasie ek loop met ‘n spasie langs my jy maak die deur oop maar is nie hier nie ek het gevra gee my spasie ek versmoor toe gaan jy weg Liked it? Share it please …

1457) Daar is nog tyd

1457) Daar is nog tyd

January 13, 2009

hy hang aan die bloed kruis Vader sê Hy ek verlang na U ek het nog werk hier God sê nou is die tyd Hy hang leweloos vooroor aan die kruis ver bo sirkel die aasvoëls hier onder verdeel hulle die buit Liked it? Share it please …

1458) Vuur aangesteek

1458) Vuur aangesteek

January 13, 2009

jy, sê sy het ‘n vuur in my aangesteek wat jy gedoen het is vir altyd vir my jy het my betas jy het my gevat soos ‘n ware man ek sal tot die einde van my dae elke aand saam met jou kniel Liked it? Share it please …

1459) Ek wil jou eet

1459) Ek wil jou eet

January 13, 2009

sy was sagwarm met blink oog het sy na my gekyk ons het vergeet ons eet in steers sy gee my haar nommer ons slinger daar weg sy klim in haar swart motor en blaas ‘n soen ek kan haar nie bel my sel is gesteel elke dag eet ek nou by steers Liked it? …

1460) luister jy as ek fluister?

1460) luister jy as ek fluister?

January 13, 2009

as ek fluister van my liefde vir jou luister jy as ek fluister my lyf my hart gee ek nou luister jy as ek fluister jou baba is op pad luister jy nog steeds as ek sê jy … Liked it? Share it please …

1461) die traumars

1461) die traumars

January 13, 2009

blinkoog het ek volstruis geloop en haar by die deur gekry oorgretig was ek oorgretig was sy nou jare later kyk ons na al die traumas ons speel die traumars elke week ons eet wittebrood elke week Liked it? Share it please …

1451) Agt uit 10

1451) Agt uit 10

January 12, 2009

die rooi sportmotor jaag die oproeriges sien nie die bloedstreep nie die plat motorneus kerf deur mens en been die rooi kruip oor die ruit my God, ek kan nie sien nie die duiwel lag en sê my seun jy het goed gedoen agt uit tien Liked it? Share it please …

1452) ek is gewond

1452) ek is gewond

January 12, 2009

ek het seer gekry en loop swaarvlerk die aasvoëls van hierdie lewe sirkel bo my hulle weet my bloed lê streep op die grond die strik was gestel ek het opreg geloop die slagyster het my been gebreek ek sleep my liggaam voort as ek net daar kan kom ek kyk af en sien die …

1453) jy het gevra

1453) jy het gevra

January 12, 2009

waarom is die maan rond ek kyk op en sien die vriendelike maan volrond en sag die yl reënwolke glip voor haar verby sy kyk na die skoon gewaste aarde en sê kom ons maak liefde vanaand jy is vars jy is seksie ek sidder en sê vir haar my lief maan jy moet my …

1454) uit ander se seer

1454) uit ander se seer

January 12, 2009

uit ander se sonskyn uit ander se anders uit ander se lag uit ander se lief kry ek die kombinasie van hoe die lewe werk ons huil ons lag maar aan die einde van die dag kyk ons omhoog en sê Vader, dankie dat ons vandag kan lag kan lief kan mens Liked it? Share …

1431) Ek het breekpunt bereik

1431) Ek het breekpunt bereik

January 11, 2009

Jy kuier al jare jy vry al jare is jy ’n boer melk jy net een of meer net elke saterdag aand vanaand het ek jou klokke hoor lui in die ander kamp ek bêre die emmer en die spene Liked it? Share it please …

1432) Ragfyn siele drade

1432) Ragfyn siele drade

January 11, 2009

hoe tog kan ek vir jou ’n lied speel op jou ragfyn sieledrade ek oefen al 50 jare Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte