Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1445) Diep binne

1445) Diep binne

January 11, 2009

ver weg op die boonste rak het sy die seksie rooi kant broekie en buustelyfie weggepak dit het nog effe geruik na van cleef en arpels parfuum sy skeur haar weg beelde flits verby hoe het hy haar verlei kan nou nog nie mooi onthou nie sy draai om dit is uit die oog die …

1446) Stories

1446) Stories

January 11, 2009

my 5 jaar oud se oë rek toe ek lees van eva en die slang hy vra toe was daar dan nie koejawels gewees nie dan was daar nie sonde gewees nie ek lees van jakop en esau en hoe hulle baklei het hy vra toe daar was mos nog min mense en baie grond …

1447) ’n very raw deal

1447) ’n very raw deal

January 11, 2009

jou bliksem sê sy en slaat hom met die skaapboud ’n raw deal ’n beetle en ’n prem ons is nou eers een jaar getroud Liked it? Share it please …

1448) Staan stil ek gaan jou skiet

1448) Staan stil ek gaan jou skiet

January 11, 2009

sê sy en hou die pistool met albei hande vas hy lag en stap soos altyd op haar af die pistool ruk haar arms op sy breek die spieël en sny met geskeurde klere en bloeiende borste hardloop sy gillend straat af hulle sal haar mos glo Liked it? Share it please …

1449) Hardegat

1449) Hardegat

January 11, 2009

Die harde groen koejawel het sag geword die goudbruin vel het lekker geruik die koejawel het sag geword reg vir pluk sag het jou oë ook geword jou lyf pasmaat daar is net soveel min jare oor sê die koejawel Liked it? Share it please …

1450) Hart kamer

1450) Hart kamer

January 11, 2009

ons speel die spel wie gaan eerste die hartkamer oopmaak ons bêre die seer en hou toe die deur van verdriet die deur van verwagting egter nie gesluit nie Liked it? Share it please …

1423) Ek sit my hart in ’n kluis sê sy

1423) Ek sit my hart in ’n kluis sê sy

January 10, 2009

vir haar vriendin as hy aantreklik is gee ek hom ’n nommer as hy genoeg geld het gee ek hom nog ’n nommer as hy ’n sonlag het gee ek hom nog ’n nommer as hy ’n diepoog het gee ek hom nog ’n nommer maar as hy ’n goue hart het dan gee ek …

1424) ’n vrou se kombinasie …

1424) ’n vrou se kombinasie …

January 10, 2009

hoe kry jy ’n vrou se kombinasie jy draai en jy raai jy klop en klop todat sy oopmaak Liked it? Share it please …

1425) Tussen nou en dan

1425) Tussen nou en dan

January 10, 2009

weet ons nie waar ons was nie die koue rug die paartie uitkak die dop te veel die flikker gooi die ladies bar ons gluur mekaar aan ons het dan altwee so gretig met mekaar gemors Liked it? Share it please …

1426) Sweet

1426) Sweet

January 10, 2009

Hortend die asems sweetdruppels biggel op kaal lyf spookasems vroegoggend sweetpoele in holtes van lyf die bliksemstraal tref vog deurdrenk die aarde Liked it? Share it please …

1427) Die traanrivier

1427) Die traanrivier

January 10, 2009

vloei sterk die rooi oë skaam oë as ek kyk sien ek jou gekneusde hart maak toe jou bene en jou gekneusde hart Liked it? Share it please …

1428) Die piekniek kombers

1428) Die piekniek kombers

January 10, 2009

Sy maak die piekniek kombers oop die reuk van sjampanje en die taai nalatenskap spreek vanself toe sy 15 was dit is nou 15 jaar gelede het sy ook gaan piekniek hou met dieselfde piekniek kombers Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte