Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1429) Jou kussing

1429) Jou kussing

January 10, 2009

Die kussing wat jy vir my was het ek gedink was ’n droom dit was ’n scheme my traan bevlekte kussing smyt ek nou … Liked it? Share it please …

1430) As my spies van passie

1430) As my spies van passie

January 10, 2009

jou hart deurboor dan les jy my dors Liked it? Share it please …

1422) Die gewillige

1422) Die gewillige

January 8, 2009

daar is te veel wat gewillig is en te min wat onwillig is daar is te veel wat gewilliglik swig wat dan onwillig pampers vir ’n drieling moet koop Liked it? Share it please …

1416) Ons slaap saam

1416) Ons slaap saam

January 7, 2009

Al keer jy jou rug al snork jy ek weet jy is naby my al is jy kwaad ek weet jy is naby my jy slaap saam met my Liked it? Share it please …

1417) Hoe sy dit wil hê

1417) Hoe sy dit wil hê

January 7, 2009

Hy wil dit hê maar hy weet nie hoe nie sy dink sy wil dit hê hy dink toe wat hy dink sy wil hê dit is toe net wat sy wil hê sy gee hom toe net wat hy wil hê Liked it? Share it please …

1418) Kerslig eet

1418) Kerslig eet

January 7, 2009

toe jy vir my glimlag dit was magic toe jy my hand gevat het dit was magic toe ons kerslig eet dit was magic toe jy ja gesê het dit was nog steeds magic toe ons 5de kind gebore is Liked it? Share it please …

1419) julle ouens wat so aanjaag

1419) julle ouens wat so aanjaag

January 7, 2009

Vir al julle ouens wat soveel stront aanjaag as julle nie mean ouens is en julle wil regmaak koop vir jou maat 20 gerberas die blom wat praat vra elkeen om jou boodskap oor te dra Liked it? Share it please …

1420) Nou net gepluk

1420) Nou net gepluk

January 7, 2009

Om te sê ek is jammer dit kosmos niks om te sê ek is lief vir jou ek het nou net langs ’n kosmos akker verbygestap en gepluk ’n pienke vir haar sag oog ’n witte vir haar wattesag hare ’n rooie vir haar tuit bekkie ’n bonte omdat sy vrolik aantrek my sag vyf …

1421) Jy inspireer my

1421) Jy inspireer my

January 7, 2009

om te skryf jy lag jy beur my op ek skryf lig as ek laag is ek skryf laag as ek laag is maar jy is daar tussen hoog en laag ek weet jy is daar om te keer dat ek nie crash nie Liked it? Share it please …

1411) Sjokelade

1411) Sjokelade

January 6, 2009

ek het vir jou ’n boksie gegee jy is mal daaroor jy verorber vierkantig en rond dit sit op jou lippe en jou mondhoeke ek trek jou nader ek is baie lief vir sjokelade Liked it? Share it please …

1412) Ek moet

1412) Ek moet

January 6, 2009

skryf oor lets twist again this summer dit bring pynlike herinnerings sy was jonk en fiks ek het my misgus sy kon twist en turn en het gesing ek is lief vir die wêreld maar nie lief vir jou maar die wêreld swaai en draai Liked it? Share it please …

1413) Droom tyd

1413) Droom tyd

January 6, 2009

dit is die begin van ’n nuwe jaar ons sê altyd volgende jaar gaan ek nou is dit volgende jaar nou is die tyd om haar te vra om jou meisie te wees maar ek is nog steeds skyt bang om haar te vra volgende jaar bly volgende jaar Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte