Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1414) You`re my shelter

1414) You`re my shelter

January 6, 2009

as ek styf teen jou lê en jy my vashou kan die lewens storms maar ruk-ruk aan die vensters ek is nie deel van die lewens oseaan nie jy is my veilig boot ek rus in jou kajuit deur jou patryspoort sien ek die stormsee maar hier binne is dit windstil jou liefde maak my …

1415) Single girl

1415) Single girl

January 6, 2009

ek staan voor jou townhouse ’n ruiker gerberas in my hand ek het met elke blom gepraat jy het gesê jy is single maar ek hoor ’n mansstem jy het gesê jy is ’n single girl ek los die blomme en draai om jy het gesê jy is single! ons het dan so lekker ge-chat …

1410) Slaapwurm

1410) Slaapwurm

January 5, 2009

opgekrul lê jy lepel in hierdie koue nag Liked it? Share it please …

1403) Doelgerig

1403) Doelgerig

January 4, 2009

stap ek voort my gedigte seker soms snaaks weet ek maar ek het nog 9500 gedigte om te skryf voordat my tyd hier  amper verby is tensy God meer berge gee Liked it? Share it please …

1404) Ek vertel jou te min

1404) Ek vertel jou te min

January 4, 2009

dat ek jou liefhet dat ek jou bewonder my hart sal breek as jy my ooit sal moet vertel dat jy my gaan vertel dat jy my nie meer liefhet ek wou nou net vir jou vertel dat ek jou liefhet Liked it? Share it please …

1405) Ek hou van die wind

1405) Ek hou van die wind

January 4, 2009

ek hou van die wind wat tekeer gaan ek hou van die vaal ou karoo ’n kontras die ooslondon wind ruk jou rond praat dringend in jou oor die port elizabeth wind ruk jou terug en kam jou hare die wind is te haastig en laat geen boodskap die kaapse wind fluister saggies in jou …

1406) Musiek embrios

1406) Musiek embrios

January 4, 2009

as die groot mars of die slawekoor speel op my klanksisteem word ek deel die ervaring word werklik ’n gees wat sweef as country musiek speel en die hartseer reis op die wind dan word ek deel want ek het gedeel shania twain sing if you~re not in it for love no one needs to …

1407) Amper niks aan nie

1407) Amper niks aan nie

January 4, 2009

ek het geweet ek gaan gehassle word hier in die hustler shop die verkoopsdame was glad nie skaam nie het alles gewys rubber, olietjies en videos die hele lot ek koop toe ’n amper niks vir baie geld my vriendin gaan seksie lyk sy gaan uithang Liked it? Share it please …

1408) Skeur die bladsy

1408) Skeur die bladsy

January 4, 2009

Toe ek nog klein was het pappa vir my gelees van die kaalgat adam en eva klere was baie duur gewees en adam het nie werk gehad nie hy het my vertel van die pad deur die rooi see toe die wiele amper afgeval het toe die israeliete getwyfel het van salomo met sy baie …

1409) BRRRrrr

1409) BRRRrrr

January 4, 2009

as dit iets in jou opwek sal jy weet coke is nag dit is nuut op die mark snuif lekker hierdie somer BRRRRRR Liked it? Share it please …

1402) Die spieël van waarheid

1402) Die spieël van waarheid

January 3, 2009

Dit is 31 desember 2008 5 minute voor 12 uur die nuwe jaar se voetstappe kan ek al hoor die tik tik van die horlosie gaan onverstoord voort 2008 het beloftes ingehou ’n paar sagte oë die glimlag die warmte maar tussen die maande het ek haar verloor ek kyk in die spieël van waarheid …

1399) Blik en bloos

1399) Blik en bloos

January 2, 2009

Jy is ’n mooi woes vriendin sê ek sonder om te blik jy vlei my net sê sy en bloos ek moet 40 kg verloor Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte