Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1400) You nie seks hier

1400) You nie seks hier

January 2, 2009

i want hair cut wee cut hair long, short and kroessies just cut sê ek sy buk laag voor my en sê wee cut all hair wee flex maasel very much thank you i say wife flex maasle at home Liked it? Share it please …

1401) Ek gaan hard jol vanaand

1401) Ek gaan hard jol vanaand

January 2, 2009

sê sy uitdagend en trek ’n laehals wys toppie aan ook ’n wys figuur want ek kan jean aan killer parfuum en glinster gloss lipstiffie sy is op ’n missie vanaand ek gaan ’n jol girl wees sê sy vir haar vriendin en flip die kondoom in die lug laat aand ontnugter en nog half …

1395) Jou warm lyf

1395) Jou warm lyf

January 1, 2009

hunker na ekstase bewend afwagtend jou saamsmelt volmaak die vuurtonge krul Liked it? Share it please …

1396) Skelm vry

1396) Skelm vry

January 1, 2009

net geleen fluister sy net aanmekaar geleen vir ’n uur of twee eendag sal ek jou hartklop elke nag kan hoor Liked it? Share it please …

1397) Die liefdes muur 2

1397) Die liefdes muur 2

January 1, 2009

die grootmens deel van die muur lees nie so mooi nie daar is selfs ’n sakebrief van meneer windgat suiplap die brief sê ’n meeting elke vrydag aand ’n konferensie elke 2 weke sy lees die brief en dink by haarself hulle sê niks van die parfuum nie Liked it? Share it please …

1398) Die liefdes muur

1398) Die liefdes muur

January 1, 2009

ons almal het al geskryf op die muur van die liefde eers skryf ons oor die blomme en die bytjies sneeuwitjie en die sewe boyfriends ook van prins charming die meisies teken net hartjies selfs van die 12 jaar oud   klas briefies kan jy hier lees tog te oulik mooi is die lewe nou sing …

1394) Haar somer wêreld

1394) Haar somer wêreld

December 31, 2008

het winter geword gister nog het hy gesê ek kan nie sonder jou nie maar by die werk het hy gespog hy is ‘n ram hy het sy sel by die huis vergeet sy vrou het my so pas gebel ek het alles vertel jy is nou nommer drie sê sy vrou Liked it? Share …

1390) Die belofte brekers

1390) Die belofte brekers

December 30, 2008

met jou vroom gesig in troupak met blom het jy daar ivoor lag gestaan en wag ek het die troumars afgedraf haastig om op die slagveld te kom eers was dit die knipmes ek het bietjie gebloei toe die broodmes trane en bloed het gemeng toe pluk hy die dolk uit en deurboor my hart …

1391) Koepon 4

1391) Koepon 4

December 30, 2008

vanaand gaan ek uit met my koepon boekie ek kom by die nagklub een koepon maak die deur oop dit gaan wild op die vloer die meisies vryf en skuur die ligte flits en blitz die groot spieël bol draai stadig in die rondte en weerkaats mens prentjies teen die mure ek sien myself alleen …

1392) tiener seer

1392) tiener seer

December 30, 2008

jy kom natoog van die skool en vertel my huil-huil dit was jou eerste hartseer gewees ek smeer woordsalf en pa druk aan jou wonde jou groot bruin oë sê dankie Pa Pa Liked it? Share it please …

1393) Waarom los jy nie die bliksem nie?

1393) Waarom los jy nie die bliksem nie?

December 30, 2008

strak staar hy voor hom uit die wit strepe flits verby die sms van sy beste vriend het gelees waarom los jy nie die bliksem nie sy pistool lê bloublink langs hom op die sitplek Liked it? Share it please …

1384) Graveyard 3

1384) Graveyard 3

December 28, 2008

in rye geplant blink marmer name belangrik ryk arm lê en wag die larwes kom Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte