Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1385) Kooltjie vuur

1385) Kooltjie vuur

December 28, 2008

jy moet nie alles gee om die liefde aan die brand te hou nie die liefde moet vuur en vlam wees die liefde moet gloed wees jy kan nie die liefde met charka aan die gang hou nie Liked it? Share it please …

1386) Ek sny die takke

1386) Ek sny die takke

December 28, 2008

van my ou lewe my wonde bloei ek sny diep vir nuwe groei as jy nie groei nie dan vrek jy Liked it? Share it please …

1387) a thing called love

1387) a thing called love

December 28, 2008

dis hierdie ding wat ons dinge laat doen wat ons nooit sal doen Liked it? Share it please …

1388) Ek probeer jou hart lees

1388) Ek probeer jou hart lees

December 28, 2008

dit is die eerste keer dat ek vrou taal verstaan ek probeer al 40 jaar om ’n vrou se hartskrif te verstaan Liked it? Share it please …

1389) Soveel seisoene

1389) Soveel seisoene

December 28, 2008

wag ek al in die lente bloei ek in die somer eet jy my rooiwang in die herfs kleur jy my hare in die winter snoesel jy my wat gaan jy hierdie seisoen doen ek wag al 40 somers Liked it? Share it please …

1378) Jy het nou te ver gegaan

1378) Jy het nou te ver gegaan

December 27, 2008

sê sy en sit haar bra aan trek haar pantie aan trek haar jean aan trek haar sokkies aan trek haar trui aan trek haar jas aan trek haar parfuum aan sit haar lipstiffie aan en sê jy is maar net nog ’n swendelaar Liked it? Share it please …

1379) Sluipskutter

1379) Sluipskutter

December 27, 2008

jy is in my visier my oog volg jou jy is jonk en mooi my volgende slagoffer ek trek die sneller doodoog strompel sy voort Liked it? Share it please …

Sluipskutter

Sluipskutter

December 27, 2008

jy is in my visier my oog volg jou jy is jonk en mooi my volgende slagoffer ek trek die sneller doodoog strompel sy voort Liked it? Share it please …

1380) Jy is te laat

1380) Jy is te laat

December 27, 2008

Sê God jy het dit amper nie gemaak nie Hy knip my kaartjie van 80 jaar ek klim op die hemel trein en sien ’n baba van 3 maande ’n dogtertjie van 3 en 50 jong mense en ’n ou van 79 dankbaar sluit ek my oë ek het goed gedoen Liked it? Share it …

1381) Jy verwag

1381) Jy verwag

December 27, 2008

dat ons moet wag maar as ons nie wag nie dan verwag jy Liked it? Share it please …

1382) Waar wil ek wees

1382) Waar wil ek wees

December 27, 2008

hoe kan jy my so ’n vraag vra ek het ’n pen en ’n skoon A4 ek skryf in die melkweg ek reis tussen die sterre kuier by venus eet saam met die maan ( lees maanpaartie) ski op saturnus se ringe en skiet weg na alpha centaurie ’n reis wat ’n ewigheid sal duur …

1383) My hart is my lewe

1383) My hart is my lewe

December 27, 2008

my lewe is my hart ek gee my hart vir jou Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte