1374) Ek wil my toffie inruil
grootoog staan jy voor my haar halfgekoude toffie in haar uitgestrekte hand dit is nie lekker sê sy ek gee haar my halfgekoude en kou hare voort dit is die band wat ons vanaf 6 jaar oud gesmee het ons het broodjies gedeel saam gehuil saam gelag sy was baie mooi gewees die bye het …
1375) Gekraakte kruik
ek het dronk geword op die koel wyn van jou kruik jou glimlag jou oë blink was om my maar die wyn van jou kruik het my roekeloos gemaak jou wyn was op ek het jou kruik gebreek die stukkies sal jou sny moet nie waag om die kruik weer heel te maak nie Liked …
1376) Die nuwe jaar
ek het so pas die land omgeploeg die ou mielie reste van verledejaar ingeploeg in die rooigrond vrystaat land die sprinkaanvoëls hou paartie en vreet al wat insek is die saad gesaai sal eers in die nuwe jaar lowergroen trots die oes lewer hierdie jaar gaan nie ’n misoes wees nie Liked it? Share it …
1371) Waterloo van die liefde
Op kleuterskool was ons maatjies ons het kospakkies gedeel in standerd ses het ons vir die meisies geloer todat hulle rooi geword het klein gevoude briefies het rondgevlieg soos skoenlappers in matriek het die eerste pyl my getref my beste vriend het my meisie afgevry my hart het gebloei maar het gesond geword die litteken …
1363) sjoe ons het lekker gekuier
die pubs hier in nasaret het baie specials gehad ons het shooters op maria die ongehude? girl gehad for free die lover josef het betaal hy het ’n jol nodig gehad sê hy ons sê egter tough luck weet jy van rough riders lmga simon die fris ou sê hy werk soos ’n slaaf vir …
1364) hulle raak lekker getrek
hulle raak lekker getrek en begin stry hoe kan iemand ’n kruppel weer laat loop hy het seker die kruk onder sy kleed gedra sê judas, jy kan niemand deesdae vertrou nie hoe kan iemand ’n blinde weer laat sien hy het seker ’n gps onder sy kleed gedra sê judas die tegnologie is ons …
1365) Jy het gewys
toe jy in die laag swart nommertjie ingestap kom jy het net laat weet swart ek het sommer geweet jy is my date vir vanaand maar ek het nie geweet dat die ranklyf sanger jou favourite is nie hy het sy kitaar so gevry seker gewens dis jy maar teen ’n kitaar met twaalf snaar …
1366) Kyk wat het jy versmaai
sê sy en tel haar linkerbeen hoog op sien jy wat het jy versmaai ek was jou altyd meisie gewees toe koer hoer netbal kapteine vir jou jy het toe tog niks gekry nie sy koer net, wanneer sy wil hoer ek wou jou altyd hê maar nou is ons na baie kak beskikbaar jy …
1367) ek kon nie weier nie
met soet heuning woorde het jy my betoor my oë het geblink, meneer blink was so galant en het fluks gehelp (om my die afgrond in te help) sy aanbod vir tee (en koekie ) kon ek nie weier nie hy was dan tog die baas jy moet alles gee was sy raad my virgin …