Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1368) Jare lank

1368) Jare lank

December 23, 2008

jy het my verjaarsdag vergeet jy pomp my al jare lank jou bliksem beteken ek niks vir jou nie jy pomp my al jare lank Liked it? Share it please …

1369) Sandprinses

1369) Sandprinses

December 23, 2008

die somerson bruin jou lyf sweetdruppel biggel en rol van jou borste af jy en jou borste rol duin af die kameras flits sandprinses jy het weer die voorblad gehaal ek sit in die skadu en sien jou gebruik lyf ek sidder van afsku Liked it? Share it please …

1370) sag vrou

1370) sag vrou

December 23, 2008

jy was sag gewees jou beweeg lyf was myne gewees jou vrou oopgevlek elke nag vir my man ding vir 30 dae was dit gewees toe kom die office hoer en fok alles op ek is jammer my sag vrou ek is net ’n swak man Liked it? Share it please …

1359) Misterie van die liefde

1359) Misterie van die liefde

December 22, 2008

die liefde is nie ’n koek wat jy bak nie is nie ’n treinkaartjie wat jy koop nie is nie ’n mooi kar wat jy bewonder nie die liefde lewe soos ’n blob lamp wat kleursmelt verander altyd ’n ander inmekaarvleg word XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX die liefde is ’n private show waaraan net twee kan deelneem ’n …

1360) Double trouble

1360) Double trouble

December 22, 2008

weet hy van my sonde my hart klop benoud as my sel lui weet sy van my sonde my hart klop benoud as my sel lui ons speel altwee ’n double game Liked it? Share it please …

1361) Skadu oog

1361) Skadu oog

December 22, 2008

jy het jou seer gedig gesê ons het gehoor in jou hart het trane jou siel versmoor Liked it? Share it please …

1362) Moes geweet het

1362) Moes geweet het

December 22, 2008

ek het ’n gewete ek moes uitvind voordat ek geweet het jy gaan my pad kruis ek moes gewete het Liked it? Share it please …

1353) DIT kan met JOU ook gebeur

1353) DIT kan met JOU ook gebeur

December 21, 2008

’n stupid mistakie sy was mooi en exiting haar lyf inviting sy het geval vir my ek was stupid die borrel van vertroue het gebars dit smaak nou wrang die appelkoos lipstiffie by die huis wag my vrou van tien jaar sy verwag ons derde kind hoe gaan ek dit verduidelik Liked it? Share it …

1354) DIE Tyd

1354) DIE Tyd

December 21, 2008

Maak jou move want as jy slaap GAAN jy haar verloor en verwyt saamsleep Liked it? Share it please …

1355) Hart salf

1355) Hart salf

December 21, 2008

dit is nie lekker by die hartseer apteek nie die tou is baie lank die mense het seer die ouerige omie vra vir hartkramp druppels die vrou met die baba vra geselskap druppels die jong meisie vra druppels vir rooi oë die jong man vra denexan vir sy seer tong dit is al deurgelek maar …

1356) Sy vra asseblief

1356) Sy vra asseblief

December 21, 2008

ek het dit nie gemaak nie sy is weg na die groen weiveld die harde geklop maak my wakker sy staan voor die deur stroomnat smekend my eelthart voel niks ek draai om en sit die cd op i want to be free Liked it? Share it please …

1357) Die babysitter

1357) Die babysitter

December 21, 2008

mooi en jonk en sag het sy ons baby opgepas doeke ruil en bottel gee sy wys my toe haar baby nou sit ek met die baba Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte