1341) Ek soek n maat
Hoog bo tussen die lang maer vlieswolke vlieg hy op die windstrome elke jaar kom hy vanaf sy bergwêreld na paarland sy skril gefluit weerklink teen die koppies seil oor die vlaktes dit is nou al 30 dae dat hy roep sy maat van laasjaar is nie hier nie min weet hy sy hang verstrengel …
1342) My krismis kous
wat wil ek hierdie jaar hê toe ek klein was het my oë geblink ek was opgewonde ek het ’n tweedehandse karretjie gekry maar dit kon ry ek het hom ge-race totdat die wiele afgeval het nou wil ek net hê ’n luister oor wat my versugtinge hoor ’n warm wang wat my tuis laat …
1343) My soetlief
Jy was in standerd sewe ek was in standerd nege toe jy vir my die halwe halwe nougat gegee het skaam skaam het jy gesê dit is jou helfte ons het mekaar verloor maar elke jaar nog op my verjaarsdag kry ek ’n half ge-ete nougat my soetlief waar is jy Liked it? Share it …
1344) Onthou jy nog
toe ons saam skape opgepas het toe ons klip gegooi het jy was altyd beter as ek jou klip het soos ’n rocket getrek vandag het God jou gekies om die satanskind te fel die satanskind het stil gelê die volk het fees gevier koning dawid? onthou jy nog? Liked it? Share it please …
1323) Ry van genade
Here ek staan hier op my knieë ek wag al so lank vir ’n gebeds beurt maar die groen liggie gaan nie aan nie my vel is maar dun Here my geduld is op luister asseblief die satans deur staan oop asseblief ek wil nie drink, rook en hoer nie Liked it? Share it please …