1320) I won’t leave you lonely
het ek gesê die aand toe jy my afgesê het het jy al gewonder waarom start jou kar elke keer waarom jy nie ’n pap wiel kry nie waarom jy nie spoedkaartjies kry nie waarom jy nie ge-hi-jack is nie omdat ek gesê het i won’t leave you lonely Liked it? Share it please …