Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1307) my moermeter

1307) my moermeter

December 11, 2008

ek is nou baie kwaad as jy nie ophou nie gaan my piston nou ‘n gat in jou blok slaan Liked it? Share it please …

1306) slak loop 1km om te vry

1306) slak loop 1km om te vry

December 11, 2008

om vir petunia te gaan kuier sy is sy gunsteling haar blare sappig nogal soet smaak hy dink aan haar pers kroon hy kwyl en los lang blink spoegstrepe Liked it? Share it please …

1302) Jou boude rol

1302) Jou boude rol

December 10, 2008

van die een kant na die anderkant soos albasters op ’n skinkbord jy sal nou ’n plan moet maak om beter te lyk sy klap hom onderstebo en sê jou ore sing soos die drakensberg se seunskoor Liked it? Share it please …

1303) die sprinkaan glimlag

1303) die sprinkaan glimlag

December 10, 2008

en sy geel voortanne wys wellustig hy kruip agter ’n takkie weg en wag geduldig en bespring vir albertina appelkoos en vreet al haar make up af more gaan sy sonbrandwang kry Liked it? Share it please …

1300) eiland van …

1300) eiland van …

December 10, 2008

op die eiland van mislukking sit ek en wonder ek is misluk oor my mislukking ek is nou alleen hier op die eiland ek het ontvlug ek is hul misluk man die ontrou man die tweegesig die verkul hom muis hy is ‘n man nou wonder ek was ek die heeltyd getroud gewees met ontrou …

1301) blink loop

1301) blink loop

December 10, 2008

die skerpskutter met die ysterkruis knip sy oog, die teiken duidelik ‘n drie ster generaal in die kruislyn hy is dors en uitgeteer sy hande bewe hy skiet mis generaal patton lewe sy lyfwag is dood moeg sak die skerpskutter op die blinkloop van sy geweer hy draai om en sien die vlae wapper die …

1293) Jean Paul Caultier

1293) Jean Paul Caultier

December 9, 2008

gewapen met my J P C stap ek op die dansvloer die meisies sal nou storm die ligte flikker die tromme pols geen girl is naby meteens sien ek die manne wat om my dans my parfuum is por homme ek moes my gat af hol om weg te kom ek moes doom gebruik om …

1299) meisies

1299) meisies

December 9, 2008

wees versigtig vir die gladde tong ou hy vertel jou gou hoe baie hy verdien vra hom sy payslip hy misgaap dan en move vir die vuurwa ou wat spog met karre vra hom of hy ‘n uno ry as hy twyfel drop hom hy is ‘n windgat, ‘n nikswerd maar as jy by die …

1298) Fok jou

1298) Fok jou

December 9, 2008

kan ons nie maar vergeet en vergewe nie sing jy ja, sê ek maar waarom het jy die sms’e gestuur aan die kantoor hoer aan die switchbord slet ek het op jou sel gelees dat jy altwee op dieselfde aand aan die brand gesteek het en dit sonder ‘n kers jy het dit nooit vir …

1297) pure talent

1297) pure talent

December 9, 2008

die modelle op die plastic sak vol gekoop van haarsorg middels my yl hare is gekap, gewas, gestyl hou jy daarvan vra sy, terwyl sy laag buk met die spieël in twee hande haar laag toppie wys alles ja! se ek ek het bedoel wat ek gesien het my hare is kak geskny maar wat …

1296) ek admireer jou

1296) ek admireer jou

December 9, 2008

omdat jy klokslag betyds is dit is min dat dit nog gebeur in vandag se tye op die uur is jy daar en sing vir my ‘n vrolike lied ek glimlag tevrede jy is betroubaar my, ‘made in china’ gekoop in hong kong sing elke uur vir my ‘n laglied, ‘n hartseerlied en ook ‘n …

1295) maak liefde

1295) maak liefde

December 9, 2008

girl meets boy boy kissses girl boy se hande dwaal meisie word opgewonde boy maak liefde meisie verwagtend wag sy vir hom boy meets another girl fucks her sensless goes to sleep volgende dag vind hy uit sy is pregnant boy meets another girl it is a neverendingstory sad but true Liked it? Share it …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte