Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1294) ek wil nader kom

1294) ek wil nader kom

December 9, 2008

jou lag uitbundig vertel my jy lag vir die wêreld want jy is jy vry en ongebonde jy is ingestel wie jy more wil wees wat jy wil hê wie jy wil wees Liked it? Share it please …

1283) vars bries

1283) vars bries

December 8, 2008

elke oggend stap ek uit op die maagd strand die verniel van die dag kom nog die maagd son loer oor die horison of alles veilig is die verbrand kom nog sy warm my gesig haar strale streel my gesig soos ‘n geliefde my God sê ek U gee my die maagd dag gaan ek …

1284) blue eyes

1284) blue eyes

December 8, 2008

elkeen ken ‘n blou liedjie blue eyes crying in the rain when you’re blue en bloublasie ek en jy het eers saam gesing op die straat op die plein die wysheid klink ons patch die krake met drankbenewelde brein in die vroeg more uur met ‘n moerse kopseer sê ons fokof vir mekaar Liked it? …

1285) emosie

1285) emosie

December 8, 2008

die muur staan in emosieland met gleuwe volgeprop gedigte aan minnaars gedigte aan minnaresse die woorde traanbevlek net die klippe lees die hartseer skrif ‘n kliphart kan nie ween nie Liked it? Share it please …

1286) pragvrou

1286) pragvrou

December 8, 2008

ek staar jou openlik aan jy’s die mooiste die pragtigste vrou wat ek nog ooit gesien het daarom wil ek nie nader kom nie want net-nou bars die bubble Liked it? Share it please …

1292) ons pik die kak

1292) ons pik die kak

December 8, 2008

pik-pik sy in die stof rond tussen die kaka pik sy ‘n mieliepit raak sy kloek-kloek bly is ons mense nie ook maar so nie? tussen die mielies pik ons die kak raak Liked it? Share it please …

1287) ek koop tyd

1287) ek koop tyd

December 8, 2008

by die parkeermeter gooi ek R5 in vir 20 minute by die parkeergarage vang hulle my vir R10 het ek so lank geshop? by die rugby match betaal ek R50 parkeergeld ek is oppad na genot 10 biere en half kales in die losie lot maar toe ek uitkom staan sy daar cheap parfuum en …

1288) Tik Tik Tik

1288) Tik Tik Tik

December 8, 2008

die sekondes tik, tik, tik jou lewenstyd loop uit jy kan nie tyd koop nie jy kan nie tyd wen nie daar kom ‘n tyd wat jy sal sê as ek maar die tyd gehad het as ek maar nie my tyd gemors het nie dit vat maar net om jammer te sê, 2 sekondes …

1289) waardeer jy vrou

1289) waardeer jy vrou

December 8, 2008

die een met die blinkoog wat glo wat jy sê die een met die sagoog wat lag as jy lag die een wat: sag parfuum ruik net vir jou die een wat saam met jou kan dagdroom as die skottelgoed vuil is die een wat nog kan bloos na al die jare dit is die …

1290) skitter oog stap ek in

1290) skitter oog stap ek in

December 8, 2008

‘n duisend glasoë staar my aan ek tas rond en voel rond die meisies spring verskrik rond ek is nie gevoelloos nie sê ek dadelik ek kan die parfuum ruik sy kom ingestap en vat my hand ek kan sien dat jy nie kan sien nie sê sy sag ek sug verlig en sê gee …

1291) jou liefde onvoorwaardelik

1291) jou liefde onvoorwaardelik

December 8, 2008

as jy my in die oë kyk sien ek die dankbaar as jou lyf roer vertel jy my hoe jy voel elkeen kan dit  beleef ons moet net liefde gee wat gretig opgeslurp sal word ek sien dit honderd keer per dag as my swart SPCA optelhond in my oë kyk met elke swaai van sy …

1272) Wat lees jy in my oog?

1272) Wat lees jy in my oog?

December 7, 2008

lag of mens afguns haat ,donker oop oog loeroog of skadu oog as jy in my oog kyk dan sal jy weet Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte