Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1273) Dit is HARTRUK

1273) Dit is HARTRUK

December 7, 2008

ek gee die verlede terug stuk-stuk terug die pyn-seine ruk my amper terug maar ek ruk terug jy het dit aan my gedoen die pynseine ruk tevergeefs soos wat jy vir my op my verjaarsdag in 2001 gegee het van my dosyne kerse deel ek uit julle kan maar die hartseer die brandwas deel dit …

1274) Ek was in my moer

1274) Ek was in my moer

December 7, 2008

verdwaal ek weet ek is by ’n kruispad watter pad is die vraag dit is skemer en die tyd is min ek vat my flitsie in die flou lig lees ek my padkaart ek lees in die begin nou weet ek waar ek begin het ek flip verby adam en eve hulle is te besig …

1275) Die bergstroom

1275) Die bergstroom

December 7, 2008

ruis weer wild vandag die storm het gewoed hoog bo in die berge baie vroue het seer gekry hulle trane ruis wild verby ek staan terug vandag drink ek nie uit die bergstroom van trane en verdriet ek staan terug laat die lewe verbyvloei ek staan veilig op my berg Liked it? Share it please …

1276) Ek wens jy het

1276) Ek wens jy het

December 7, 2008

ses arms gehad soos die godin kali sodat jy my styf kan vashou sodat ek nie uit jou arms kan wegbreek nie om agter die sondevrou aan te loop nie Liked it? Share it please …

1277) ster

1277) ster

December 7, 2008

die helder ster ken ons seker almal DIE ster is vir ons ’n rigtingwyser as ons verdwaal is moet ons net opkyk en volg die kruis ster die lang punt wys ons na die dorpie nasaret ons kop word skoon ons oog blink weer ons gps weer ingestel deur JESUSKIND ons kan weer die pad …

1278) Vegvrou

1278) Vegvrou

December 7, 2008

die alleen vroue van die awesige manne is nou gatvol en het genoeg gehad hulle ruil huise uit toe die benewelde dronkgatte by die huis kom word hulle goed gebliksem deur die buurvrou hulle was toe doodstil Liked it? Share it please …

1279) Ek sal gister

1279) Ek sal gister

December 7, 2008

se kapsule tyd veilig toesluit in my kluis maar die lag die sad die seer kan mens nie vasvang nie, dit spoel soos branders deur jou gemoed Liked it? Share it please …

1280) Daar oorkant wink

1280) Daar oorkant wink

December 7, 2008

die mis vloei dig saam om die blou berge weg te steek there are gold in them thar hills daar is iets kosbaar daar iewers maar ons moet daarvoor gaan soek ons moet daarvoor werk daar is ’n moerse afgrond tussen my en kosbaar ’n diep rivier vol krokkedille ’n blinkwit gletser om te klim …

1281) Waarom dood die mooistes?

1281) Waarom dood die mooistes?

December 7, 2008

urshala undress is dood marilyn manroei is dood peggy seven stares is dood die mooistes gaan dood die mooistes word opgeraap om versmoor te word deur jaloesie afguns nydigheid maar die vales leef voort om sewentig te word die mooistes dood Liked it? Share it please …

1282) Juffrou Juffrou

1282) Juffrou Juffrou

December 7, 2008

ek is maar net twaalf en jy is vyf en twintig juffrou jy is so mooi juffrou jou oë blink soos sterre juffrou jou stem klink soos klokkies juffrou juffrou sê my tog hoe kan ek oor tyd se brug kom? Liked it? Share it please …

1270) ’n ou hart

1270) ’n ou hart

December 6, 2008

toe ek klein was het ek hartseer geword as my speelgoed breek as my sussie huil as my pa met my ma raas dan was my hart seer en ek het baie gehuil toe ek tiener was was my hart baie seer toe my meisie my gelos het gelukkig is my ou hart nou al …

1271) Die misberge wink

1271) Die misberge wink

December 6, 2008

ek staan op die rand op die plato van dors ek sien die nat misberge wie weet wat wag anderkant die mis miskien die ewigheid Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte