Triggers-Embrios-Digkinders
Triggers is vir my iets, wat ek sien, of hoor,of ruik,of voel,of proe . dit veroorsaak n reaksie ,om wat ek ervaar bou daar vleis ,my dig embrios word gevorm , ek verloor gedurig embrios want ek kan nie soveel onthou nie . Die wat oorleef word digkinders n fragment van my verbeelding . Dit …