1260) die skare gil
die matador plant sy swaard in die moeg bul se hart die bloed boogstroom uit die vreeslike gat ons het gesien waarvoor ons gekom het pyn, woede, moedeloos, aanvaarding bloeddors, opgewondenheid, juig al hierdie dinge, staan langs mekaar Liked it? Share it please …
1250) die jaar 2095
in die stad van zing die laaste dae die geklop van die zikratromme pols deur die stad die nuwe jaar zir die jaar van die glas is hier dit is die jaar van vry wees deursigtig wees los wees dronk word alles is ok solank jy deelneem die eerste vyf pers drankies is verniet maar …