Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1238) wegwyser

1238) wegwyser

November 28, 2008

ek kan by die T links of regs ek kies regs dit klink reg by die draai swaai ek te veel en draai in my maai ek weet nie waar ek is nie so draai ons in ons maai ons koop nie ‘n padkaart nie ons fok die lewe om klaar verdwaal Liked it? Share …

1239) my gedagtes

1239) my gedagtes

November 28, 2008

is soos ‘n wit wolk wat gedurig in die wind van vorm verander ek kan jou nie sekerheid gee nie Liked it? Share it please …

1240) skuurdans

1240) skuurdans

November 28, 2008

ek het gesien hoe julle teen mekaar skuurdans hy was ‘n groot ou daarom het ek jou gebliksem Liked it? Share it please …

1224) hoerheks

1224) hoerheks

November 27, 2008

jy was sag gewees jou beweeg lyf was myne gewees jou vrou oopgespalk vir my man ding toe kom die hoerheks en fok alles op ek is jammer my sag vrou ek is net swak man Liked it? Share it please …

1225) die berg mis

1225) die berg mis

November 27, 2008

die nat mis die dors les mis die skaam berg blomme wat wegkruip in die klowe die klippe wat klim wegrol die uitgestrekte land kan jy ervaar as jy saam met my kom berg klim Liked it? Share it please …

1226) slurp

1226) slurp

November 27, 2008

in jou oë sien ek die kratermaan glinster jou wolklyf omvou my jou vog nat lip koel my ek is nog dors ek is honger ek verorber jou kartelings jou dryfsmaak wek my ek slurp die res van jou op en strek my behaaglik uit op die jong wit wolkie  langs jou  Liked it? Share …

1227) as jy my sagsoen

1227) as jy my sagsoen

November 27, 2008

roer my oer begeerte my tweede hart pomp word aangeskakel my are bult op my nek jou tong volg my slagaar ek weet jy wil my drink ek voel jou skerp voortand my hand gly oor jou lyf jy hou terug afwagtend my volgende move my hand gly glad oor jou rondborste jy strek behaaglik …

1228) dink wyd

1228) dink wyd

November 27, 2008

my lewe was eers ‘n neutedop gewees ek was glad nie woes nie, maar nou dra ek ‘n eenie weenie amper niks bikini woes verander ‘n mens jy reik uit en vat hand wragtag ek kan nie dink dat ek meer ring a ring a rosie sou speel nie Liked it? Share it please …

1229) viva espanja

1229) viva espanja

November 27, 2008

in hierdie land het die matadors altyd gewen die gewonde bulle het dood gesnork maar nou is ek in beheer die game het verander die bulle het skerp horings die matadors het swart truie die matador storm die bul die gewonde matadors het dood gesnork VIVA ESPANJA Liked it? Share it please …

1230) wat is ‘n vriendin

1230) wat is ‘n vriendin

November 27, 2008

die een wat jou laat lag die een wat baie praat en jy luister die een wat parfuum aansit vir jou wat ook sagoog waardeer na jou kan kyk wat jou trane sal afvee en saam met jou sal huil as jou hart breek wat skalks saam met jou kan lag en grappe vertel wat …

1231) gister was jy

1231) gister was jy

November 27, 2008

gister het ek jou ontmoet jy was vaalhaar liploos gewees maar jou oog het gevonkel jy het ook die vonkel in my oog gesien jou vrou parfuum was in my neus vanaand klop ek aan jou deur donker pak geruite hemp op my beste jy maak oop met jou london kapsel jou glinter rooilip met …

was jy al op woes – vra BERG !

was jy al op woes – vra BERG !

November 27, 2008

Wat beteken woes vir ons? Ek het met heelwat digters gesels op die gala-aand. Die meeste van ons het ons wense en versugtinge op papier neergesit, daar was geen lewe gewees. Daar was soveeel opgekropte talent wat net vir ‘n geleentheid gewag het. Soos ‘n pragvrou sonder ‘n man. Ons het soos bye rond gegaan …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte