1232) lewensvreugde – wat is dit ?
ons wonder ons dink as jy baie geld het is jy bly, is jy gelukkig ‘n goeie bord kos is deel van lewensgenieting ‘n koue bier word geniet maar jy mens alleen staan daar op die parkeerplek waar jou motor moes gewees het verlore, oorbluf maar ek het raad vir jou daar waar jy meer …