1216) Moer. Bliksem. Donner.
baie dinge maak my de moer in dan word ek moerig en moer sommer ‘n koppie op die vloer toe ek die moer vasdraai toe strip die donnerse moer toe was ek moerkwaad en goed de moer in en jy lag toe nog ook vir my ek is jammer ek het jou gemoer Liked it? …
1208) gigolo
ek check my bankstaat salaris R8000 huur 4000 motor 3000 petrol 2000 klere 1500 krag 1000 ek vreet nie eers nie ek teer vir die res nie lank nie dan is ek in die kak die ouerige dames antwoord my advertensie wil my sommer op ‘n 20 000 vakansie vat maar wie gaan die budget …
1204) vibrator
dit is nou al die hoeveelste keer dat sy hoofpyn het ek is nou gatvol daarvan ek was vandag by die apteek op my bedkassie uitgepak staan daar … veertig panados tien myprodols veertig disprins en tien pakkies grandpa ’n nuwe vibrator en ’n rubber hamer Liked it? Share it please …
1206) smeekroep
moet asseblief nie vanaand nie hendrik luister na my jy het vier kinders jou dogtertjie verjaar jy kan dit hier ook vier los asseblief jou dronkgat pelle dit was vyfuur gewees dit is nou sesuur die blou ligte flits in die misreen die bakkie le op sy dak opgefrommel ‘n bruin beertjie vasgeklem teen hendrik …
1207) toeris
ons reis grootoog en bekyk die wonders van hierdie wêreld ons drink duitse bier franse sjampanje vry bleek engelse meisies besoek caeser se paleis maar wanneer ons by die huilmuur bid besef ons, ons hoef nie verder te toer nie die geeslied klink op by die kruis by die kruis wil ek bly tot die …