Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1201) dit was die moeite werd

1201) dit was die moeite werd

November 18, 2008

hy hou my dop nadat ek drie biere gedrink het skuifel hy nader was die verhoging darem goed ek sê toe hoe goed kan jy doen hy flikker op en sê heelwat beter die aand na die office paartie het sy geweet ‘n skelm op die jeep se seat was die moeite werd die 50% …

1202) ek skilder jou

1202) ek skilder jou

November 18, 2008

oor en oor met blonde haar en blou oog met swart haar en blou oog met blond en blou oog met bruin en swart oog almal mooi  en hang teen my muur koud alleen maar toe jy vaalhaar in my lewe instap het ek opgehou   Liked it? Share it please …

1203) byt terug

1203) byt terug

November 18, 2008

ek kom by die werk rooi-oog van min slaap die ouens lag hulle gatte af in die spieël sien ek die twee moerse blou byte díe nag byt ek terug twee moerse blou byte toe moes sy dit verklaar Liked it? Share it please …

1196) byt brug

1196) byt brug

November 17, 2008

ek het nogal lekker gekuier by die standerd nege blouoog meisie die suurknol tannie het seker nie gehou van al die gelag in haar huis nie toe ek my meisie kielie, giggel sy die tannie loer om die deur en sê julle moenie laf raak nie later die aand giggel sy weer die tannie storm …

1197) anders

1197) anders

November 17, 2008

ek het jare gewonder waarom is ek anders ons het naby mekaar gebly gereeld baklei maar die anders het gebly geknaag dit was eers jare later toe jy my vra om te trou dat ek besef het waarom ek anders is Liked it? Share it please …

1198) happy hour

1198) happy hour

November 17, 2008

hier by vyfuur se kant water die boepens manne se bekke al bier op bier word gesluk die peanut bakkie hou net 3 minute die hêppie hour word twee ure as die beursie leeg is strompel hulle huis toe die garagedeur is skaars toe dan begin die unhappy hours Liked it? Share it please …

1195) stamina el toro

1195) stamina el toro

November 16, 2008

stamina soos ’n stoetbul horing soos ’n stierveg bul dit is wat die apteker gesê het Liked it? Share it please …

1194) ek sal

1194) ek sal

November 15, 2008

jou altyd onthou ons het wild gepaartie jy het warm teen my gelê ek was te haastig sy het nooit weer met my gepraat nie sy het nooit weer warm teen my gelê nie die warmte het haar verlaat Liked it? Share it please …

1191) jy verwag dit

1191) jy verwag dit

November 14, 2008

daarom het jy na my toe gekom ek is die fortuinvertelster madame hapiness betaal die 300 en luister na my jy huppel uit en sing maar min weet jy ek kon jou nie vertel van die ongeluk Liked it? Share it please …

1192) ek skrywe

1192) ek skrywe

November 14, 2008

die lewens wat verby vloei die eb en die vloed mensewesens rondgegooi sonder hoop sit jou spaan in die water en stuur jouself na kalmer waters Liked it? Share it please …

1193) versadig

1193) versadig

November 14, 2008

as jy twee lemon meringues terte geëet het is jy versadig as jy 24 worsrolletjies geëet het is jy dik maar as jy eers aan my 40 jarige borste gesuig het weet ek jy is nie versadig nie nou is dit up to me Liked it? Share it please …

1186) as dit liefde is

1186) as dit liefde is

November 13, 2008

waar kom hierdie moerse lovebite dan vandaan jy is ’n hond Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte