Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1187) voordat jy date

1187) voordat jy date

November 13, 2008

voordat jy my kan uitneem moet ek eers vir jou vrae vra het my ma gesê hoeveel weeg jy onder 90 kg is jy nie ’n vetgat nie watter kar ry jy as dit onder 50 000 kos is hy ’n hoe nou ou is sy hare grys is hy ’n vuilbek omie gym hy …

1188) skitterblink

1188) skitterblink

November 13, 2008

kan ek skitter kan ek skoonskip maak op die colgate mej tanne kompetisie eerste prys ‘n vakansie op wit tand strand tweede prys ‘n foto saam met Enzo Ferrari maar ek het vergeet ek het nou vals tanne ‘n skitterblink droom lê verpletter Liked it? Share it please …

1189) as jy glimlag

1189) as jy glimlag

November 13, 2008

glimlag die wêreld saam met jou as jy lag lag die hele wêreld saam met jou maar as jy bedonnerd is sit jy alleen en sulk Liked it? Share it please …

1190) begeerte tyd het gekom

1190) begeerte tyd het gekom

November 13, 2008

wanneer ons nie meer beheer het nie oor begeerte die oer oue voortplant ons lyf dryf teen die verkeerde lyf ons huil vir jare my God waarom hierdie lyf God sê ek het jou ‘n keuse gegee Liked it? Share it please …

1180) ek sien jou naak

1180) ek sien jou naak

November 12, 2008

ek het baie gedroom hoe jy sonder jou sonde stukkie bedekking sal lyk maar wragtag toe die hustler jou kaalgat wys het my lus verdwyn tot zero Liked it? Share it please …

1181) is dit liefde

1181) is dit liefde

November 12, 2008

wat het gebeur ’n moerse lovebite jy is ’n HOND Liked it? Share it please …

1182) sperm

1182) sperm

November 12, 2008

besige klein bliksempies gedurig op soek om hartseer en verdriet te saai soveel kinders gebore soveel worries oppad Liked it? Share it please …

1183) ek huppel

1183) ek huppel

November 12, 2008

met my knuppel deur maagde land op die slagveld los ek gewonde, gekneusde maagde op my pad na sondeland Liked it? Share it please …

1184) rot en kaal

1184) rot en kaal

November 12, 2008

nakend staan ons langs die teerpad ons is rot en kaal besteel Liked it? Share it please …

1185) as jou rydae verby is

1185) as jou rydae verby is

November 12, 2008

is jy baie oud is jy baie koud op veertig was sy al besig om haar derde man in te skryf vir die J&B Met op vyftig het haar vierde man wat veel jonger as sy was geweier om saam met haar die july by te woon as jou rydae verby is … Liked it? …

1174) pop

1174) pop

November 11, 2008

my lappop my slappop jou rug buig jou omvat arms vat oral aan my lyf jou swart kraal ogies blink as jy jouself om my knoop Liked it? Share it please …

1175) knuppel

1175) knuppel

November 11, 2008

is jy ‘n polisieman vra sy nee, sê ek waarom dan, vra sy dra jy ‘n knuppel Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte