Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1176) ek sal

1176) ek sal

November 11, 2008

‘n naartjie met jou deel jou sap uitsuig totdat jy slap is Liked it? Share it please …

1177) lady daai

1177) lady daai

November 11, 2008

wragtag nou glo ek waarom hulle jou genoem het lady daai jy het, meer as net vir daai mooi ou gekyk jy het elke week jou hare gedaai rooi, swart, en toe blond ne, lady daai Liked it? Share it please …

1178) watter sprokie

1178) watter sprokie

November 11, 2008

wil jy hê ek moet skryf ons almal droom van ‘n rooi motor ‘n egter leer jacket david crocker skoene vyfduisend rand en drie kredietkaarte in jou beursie ‘n oop nag vanaand as ek omdraai kraak die enkelbed die lendelam stoel wieg onder my ek begin skryf myself uit hierdie wêreld uit ek skryf ‘n …

1179) jy maak my rasend

1179) jy maak my rasend

November 11, 2008

jy maak my rasend ek verstaan nie waarom beweeg jy jou lyf sensueel jou vol borste heen en weer wiegend blink in die more son jou bene uitgestrek om die oggendson te vang jou deurboorde naeltjie sweef saam met die son hipnotiseer my maar dryf my nie tot die alleen mandaad jy draai nog steeds …

1170) net ’n skaduwee

1170) net ’n skaduwee

November 10, 2008

ek was eens net ’n sonstraal in jou lewe wat kon vrugte dra jy kon in my skadu skuil na al die jare staan ek sonder blare naak voor mens oog ek is nie meer die jonk fors okkerneutboom nie Liked it? Share it please …

1171) ek wil ’n simba chippie …

1171) ek wil ’n simba chippie …

November 10, 2008

wees sê die tappels hulle lag tandeloos terwyl hulle op die vervoerband na chipland beweeg die snylem wag die kookolie kook ek spring af ek wil nie ’n simba chippie wees nie ek wil ’n opregte kweek aartappel wees ek wil nie opgevreet word nie! Liked it? Share it please …

1172) my matras en jou kombers …

1172) my matras en jou kombers …

November 10, 2008

watter een moet jy kies die outyd se matras het coil springs ingehad wat met voeltjie tjirp almal wakker maak of die balsak vol vere wat glad rondgly sonder doel vandag is daar die duisend pocket matras ‘n tier kan langs jou lê sonder dat jy dit agterkom geen wonder sy het jou gelos nie …

1173) ons is anders

1173) ons is anders

November 10, 2008

ons is hardegat ons is, ons is ons eie baas ek luister nie volg my eie kop vierkantig is my kop die riviere van die lewe spoel oor ons wie is ons om te dink ons is anders die storms bars los die stroom sterker ons rol en rol die hoeke afgeskuur ons rol en …

1169) jou skaamlag

1169) jou skaamlag

November 9, 2008

het my nader getrek jou donker oë soos swart poele waarin die maanlig weerkaats hier by jou asem ek jou smeltparfuum my hart klop dubbelpas ek weet nie wat om vir jou te sê nie Liked it? Share it please …

1165) sluimer

1165) sluimer

November 8, 2008

die vrou in my sluimer nog sal jy die een met die sleutel wees Liked it? Share it please …

1166) jy kan sing

1166) jy kan sing

November 8, 2008

van oorwinnings jy kan huil oor mislukkings jy kan bly skree vir die bokke jy kan breëbors in die kroeg spog oor jou jags oorwinnings maar die ware man wat ’n vrou se hart kan wen  sal sy hart op die altaar plaas en sal die lied van die liefde vir ewig sing Liked it? Share …

1167) ek skryf gedigte vir jou

1167) ek skryf gedigte vir jou

November 8, 2008

as ek jou lig sien straal en opkyk sien ek die volmaan vrou in al jou glorie ek sien jou reis deur die lugruim opgewonde oor die nuwe reis jy lag en lag die nuwe rit ’n nuwe date ’n bietjie later die opsitkers kort gebrand jy skop hom af na sondagkant jy glimlag weer …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte