1163) het jy verder gedink
toe jy teen my sag vasdruk jou borste sag dringend teen my het jy besef my hormoon het bobaas geraak ek het man geword het jy besef ons het dit gedoen sonder kondoom na 3 maande weet ek nog nie wie is jy teen wie ek my borste so dringend gevryf het nie Liked it? …
1162) my kasteel
is ligbruin met uit kap profiel in rooi letters pryk my naam hier bly ek hier is ek koning van gatland van leserland van dronkgatland soos die liters vloei styg die raas in buurman se oor check my pens dis net na twaalf die moerse geraas kan die buurman nie meer staan sy 3 maande …
1160) die liefde > wen
al verloor ’n mens alles maar jy behou die liefde die liefde van ’n vrou die liefde van ’n kind dan sal jy besef hoe lief ’n pa is vir sy kind die liefde van ’n vrou groei soos ’n boom wat genoeg water kry om die sappigste vrugte te dra wat in jou manwêreld …
1159) G p s
ek stel my gps g vir genesis waar alles begin het ek reis deur die paradys en sien vir adam eenkant en alleen ek kom by rigters leermeesters wat die hardkoppige jode probeer leer ek sien vir job op die ashoop en besef ons word dikwels getoets dit word te veel dan gaan drink ons …
1154) nog altyd begeer
grieta my skoonsus my broer het my voorgespring tough luck vir my maar jou seksie lyf het ek nog altyd begeer maar my troos is dat wanneer ek jou sien kry ek ‘n drukkie of drie meer as gewoon ek verstaan die taal maar my broer is jou koning hy dra die grootste kroon Liked …