Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1156) jou nag parfuum

1156) jou nag parfuum

October 31, 2008

sag parfuum jou nag parfuum bedwelm ons kyk oor kerslig in watter bui is jy vanaand Liked it? Share it please …

1157) lank lank gelede 2

1157) lank lank gelede 2

October 31, 2008

het eva vir adam gesê kom sny die gras dan gee ek vir jou koffie na die koffie sê eva daar is onkruid in die beddings as jy daarmee klaar is gee ek vir jou 3 black labels die dak lek as jy daarmee klaar is gee ek vir jou koek daar is onkruid op …

X straal

X straal

October 30, 2008

as jou x straal dan weet jy hy het n nuwe lewe gevind Liked it? Share it please …

1148) skelet

1148) skelet

October 30, 2008

my x-strale kan jy sien ek het ‘n goeie beenstruktuur maar my kilogram is my geheim my warm lyf kan jy nie sien nie maar vanaand nadat ons die x-strale gebêre het sal ek jou wys die x-strale bly my geheim wat daarom is is net vir ons plesier Liked it? Share it please …

1149) wydsbeen model

1149) wydsbeen model

October 30, 2008

jy pryk op die voorblaaie jou groen oë kyk reguit jy is die hottest property verdien meer as bush waarom dan ‘n langbeen vrou soos jy ek was eens ‘n 16 jarige onskuld het die plank geloop regop soos ‘n paal toe vra hy my om op my rug te pose ‘n meisie loop nie …

1150) lag

1150) lag

October 30, 2008

ons drie was in dieselfde klas gewees op skool en universiteit lag en chat al die pad tot die dag dat sy opgehou lag het sy het net saam met jou gelag ek weet toe maar toe die rugby speler saam begin lag het het jy ook geweet ons was nie rugbyspelers nie Liked it? …

1151) lank lank gelede

1151) lank lank gelede

October 30, 2008

lank, lank gelede het adam in die paradys rondgedwaal hy was ‘n diereliefhebber en het al die name geken hy was ‘n voël liefhebber en het al die name geken hy was ‘n insekliefhebber en het selfs die miskruier op sy naam geken kruiwa was sy beste vriend maar hy was op soek na die …

1147) wyn gedrink

1147) wyn gedrink

October 29, 2008

kan jy die man vertrou wat vir jou gesterf het ek het gehoor van brood gebreek wyn gedrink sondes vergewe wat is sonde as jy nie weet nie is dit nie verkeerd nie toe vertel iemand my binne jou is ’n stem wat vertel jy het gesien jy het gehoor jy het gelees 4+3=7 nou …

1146) ho ho ho

1146) ho ho ho

October 27, 2008

die ou met die wit baard skree ho! ho! ho! hy sweet in sy rooi pak en moet vrolik klink waar kom hy vandaan ons sien hom elke jaar hy laat kinder gesiggies blink boksies vol geskenke deel hy uit maar daar binne is niks hy laat die kinders lag en die ouers dink die …

1145) extacy gebruik

1145) extacy gebruik

October 26, 2008

die ou bul staan onvas op sy voete deur ’n rooi waas sien hy die matador die tradisie van die laaste dag leef voort die ou bul weet die ou matador weet dit is die laaste geveg die ou bul is moeg die spiese hang aan sy skof sy bloed stroom die gryse matador buig …

1143) pass die bal!

1143) pass die bal!

October 25, 2008

"pass die bal," skree ek vir hom, "is jy swart?" vra hy "ja," skree ek, die boog bal vat ek vas ’n konings drie ek’s die enigste swart in die shark span trots dra ek my van Liked it? Share it please …

1144) warm voël

1144) warm voël

October 25, 2008

ek het altyd so gehoop dat dit so sal wees maar by die office paartie was die cold duck ’n warm voël gewees Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte