1139) nooit meer gekla
sy is pas getroud hy eet vroeg en "gaan slaap" hy het nie skottelgoed gewas of die huis uitgeveë nie sy het trane en trane gehuil is dit wat die lewe is getroud, drome van knus huisie saam warm slaap sy rugstreel het haar irriteer sy onthou nog hardegat het sy omgedraai die buurmeisie was …