1133) sannie speel met vuur
die brandweer is op diens 24 uur vuurvegters gereed vir ons ‘n bekommerde ma bel ons ons moet sannie dophou sy hou daarvan om met vuur te speel ons moet jannie dophou hy hou daarvan om die meisies met sy vuurpyl te imponeer aan die onderkant van die dorp toi-toi hulle die rooi busse brand …