Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1119) wat wil jy hê

1119) wat wil jy hê

October 16, 2008

vra sy my terwyl sy my in die oë kyk haar hand bewe effens ek dink dit is haar eerste keer ek hou daarvan sag dit moet smelt in my mond maar tog ferm wees meneer sê sy ons fillet is die sagste en smelt op die tong en as meneer varser wil hê sal …

1120) ons almal het gedink

1120) ons almal het gedink

October 16, 2008

sy is stadig en gaan ‘n non word hulle het my gedare ek date haar toe na die tweede wyn trek haar gordyne oop sy trek haar trui uit haal haar bril af wat sal ek sien ‘n paar sagblou oë ‘n skitter lag haar borste melkwit ons praat mekaar deurmekaar ons harte klop ritmies …

1110) jy weet dit nie

1110) jy weet dit nie

October 15, 2008

maar ek sien jou ek sien jou alleen ek sien in jou skryf ek sien jou uitgerukte hart verwerp eenkant lê voordat jy stof klop raap ek jou op jou hart maak ek oop en haal die onkruid in jou slagaar uit ek bêre my scalpel in my groen voorskoot ek gee jou suurstof om …

1111) ons is mos nou getroud

1111) ons is mos nou getroud

October 15, 2008

jy het gesê jy is ‘n afrika arabier jou doekie het jy nooit afgehaal nie jy het gesê ek sal na my asem snak as ek jou die eerste keer sien ons is vandag getroud ons honeymoon vanaand jy blinddoek my sy sê my doekie is af ek het toe na my asem gesnak nou …

1112) onweerstaanbaar

1112) onweerstaanbaar

October 15, 2008

hy kyk na die driehoek bottel die donkergroen vloeistof sê hulle is irresistible vanaad is die aand sê hy en spuit 12 keer by die partytjie lag die dames vir hom die mans glimlag toe besef hy die parfuum is por homme Liked it? Share it please …

1113) sexy

1113) sexy

October 15, 2008

ek is sexy ek is slank ek is baie mooi my buuste my trots hulle wat nie het nie waag dit nie om my in die oë te kyk nie ek is sexy ek is alleen ek weet Liked it? Share it please …

1114) engel trane

1114) engel trane

October 15, 2008

‘n baie duur sagte parfuum ‘n warm snoesel nek-ruik parfuum ek dink aan haar wat eens my engel was ek sien haar skitter van die hemel trans sagte engel trane val op my Liked it? Share it please …

1115) ek wil vroetel

1115) ek wil vroetel

October 15, 2008

moet nie jou veiligheidsgordel aansit nie sê die aantreklike jongman vir die mooi 18 jarige meisie die sportmotor grom teen 160km/h ‘n rooi streep op die swart pad sy stoot haar mini rokkie op om die warm middag son te geniet hy kyk af en fluit sy kyk op en sien die reuse trok wat …

1116) moenie ink koop nie

1116) moenie ink koop nie

October 15, 2008

ons bloei van die snye van die lewe doop jou pen in jou lewensbloed en skryf die waarheid jy het ‘n leeftyd Liked it? Share it please …

1117) waarom vra jy my nog

1117) waarom vra jy my nog

October 15, 2008

of ek nog lief is vir jou na al ons liefdemakery het ek jou vier kinners in vier jaar gegee Liked it? Share it please …

1102) de bliksem in

1102) de bliksem in

October 14, 2008

ek is sommer net de bliksem in jy het my verjaarsdag vergeet jy het ook vergeet hoe lank ons al uitgaan dit was op my verjaarsdag dat ons ontmoet het eks dubbel de bliksem in soveel jare pomp jy my al! soveel jare swig ek al soveel jare kom ek al na jou plek toe …

1103) blomme op die drumpel

1103) blomme op die drumpel

October 14, 2008

lê daar vrek daar ek gee nie water, ek gee nie om nie ek spring oor die blomme op die drumpel miskien het jy vergeet jou bliksem Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte