Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1104) jy vat kanse

1104) jy vat kanse

October 14, 2008

maar ek geniet jou daag ek sal nog ‘n bietjie saamspeel sê sy dit was 12 maande gelede sy kyk na die drie maande oue baba en sê jy was die kans werd en kyk na die almanak more is sy 43. Liked it? Share it please …

1105) smeekroep

1105) smeekroep

October 14, 2008

ek nagmerrie nog steeds oor daardie nag toe die verwaarloosde meisie met haar huil oë my gesmeek het om haar op te laai het ek nie, die volgende dag lees ek: veertienjare meisie verkrag vermoor, dit was by die huiloog stopstraat Liked it? Share it please …

1106) duine

1106) duine

October 14, 2008

ek is soos die woestyn duin rooi met mooi gekartelde hare elke middag vyfuur maak ek gereed om haar te sien maar die donnerse woestynwind waai like hell by 7 uur my kapsel weg, my voorkop stof-sweet my kuif op my skouer sy kom deur die waas en omhels my grofwang skuur haar wreed die …

1107) die mierkoningin is moerig

1107) die mierkoningin is moerig

October 14, 2008

sy lê nie meer genoeg eiers nie, sy het nou net 50 van haar ou minnaars afgesê, hulle is nou lank in die land hulle is al oor die 60 en het begin taan sy gooi toe ‘n paartie en nooi ‘n handvol ses potige veriele miere en ook 10 twee potige chippendales die sespotige …

1108) alleen

1108) alleen

October 14, 2008

waarom is ek alleen in matriek was ons 50 ek was nie alleen op universiteit was ons 20 ek was nie alleen toe my beste pel trou was ons 10 toe ons re-unie gehad het was ons 5 nou is ons 3 nou is die tyd dat ons kan grootword en die lewe geniet nou …

1109) nog ‘n jaar is verby

1109) nog ‘n jaar is verby

October 14, 2008

‘n jaar vol storms wat geloof getoets het baie seer en hartseer is in jou lewe maar onthou die Hemelse Vader sien jou elke dag Hy sal jou krag gee om in hierdie wêreld ‘n holte vir jou voet te vind Hy het ‘n kindjie aan jou toevertrou en sal jou die genade en krag …

1098) myn vrou

1098) myn vrou

October 13, 2008

ek wil jou yster myn ’n vrou van wil ek wil jou koper myn ’n vrou van rede ek wil jou silwer myn ’n vrou van blink ek wil jou platina myn ’n vrou van waarde is jy maar bowenal wil ek jou goud myn ’n vrou so goed soos goud Liked it? Share it …

1099) die sleutel partytjie

1099) die sleutel partytjie

October 13, 2008

jy kon nooit gedink het dat sy op die sleutel party my sleutel gekry het nie, ons het nie geweet nie, ons was lekker getrek gewees gemasker ook ons het nie geweet verneuk kan so lekker wees nie toe ons wakker word met die kosbare sleutel steeds vasgeklem skrik ons wakker my God sê ek …

1100) my naam is DALI

1100) my naam is DALI

October 13, 2008

in my wêreld is daar oorgewig olifante plankdun mense onderstebo kamers mense wat vrae vra mense wat gefolter word mense wat uitbreek maar nie kan ontvlug uit hierdie BIZARRE wêreld wat DALI geskep het nie Liked it? Share it please …

1101) saamgesleep

1101) saamgesleep

October 13, 2008

onwetend die verkeerde letter gedruk maar jy het saamgespeel en hierdie gedig gedruk ons swaai, ons draai uitasem sak ons in arms deurmekaar my wil verslap die druk te veel jou bult pelvis verslap my waak sal ek vanaand nie meer ‘n virgin wees die maan skyn helder ek sien die duiwel spies ek duik …

1096) kom ons maak liefdes drankies

1096) kom ons maak liefdes drankies

October 12, 2008

sê sy en gooi ’n aarbei in die mixer ’n bietjie joghurt ’n bietjie vodka ’n bietjie goue stroop beslis ’n meisie met oorspronklikheid sê ek vir myself heerlik, sê ek terwyl ek die liefdes drankie suip haar oë blink toe sy die volgende liefdes drankie begin maak ’n appel, ’n peer ’n raap, ’n …

1097) waarom is jy kaalgat

1097) waarom is jy kaalgat

October 12, 2008

vra die bruidegom vir sy bruid dis omdat my ma gesê het ek sal nie klere nodig hê nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte