1083) honeymoon feeling
die sjampanje vloei sommer 10 heildronke ingestel die jonges is warm toe die kousband gegooi word donner drie outjies mekaar toe die ruiker gegooi word gryp drie meisies dit tegelyk en deel dit toe die spysenier staan eenkant en lag self tevrede vir 6 van die heildronke het hy self betaal hy het die bruidegom …