Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1063) mens wys mens

1063) mens wys mens

October 4, 2008

jy besef seker nie hoe min eg mense daar is nie wat jou oop oog kan kyk wie se oog jy kan lees as jy kan lees sal jy weet jy is een van hulle hoe weet ek hoe weet jy Liked it? Share it please …

1064) eg mens

1064) eg mens

October 4, 2008

jy besef seker nie hoe min eg mense daar is nie wat jou oopoog kan kyk wie se oog jy kan lees as jy kan lees sal jy weet jy is een van hulle hoe weet ek-hoe weet jy Liked it? Share it please …

1065) ontsnap-ontsnap

1065) ontsnap-ontsnap

October 4, 2008

ontspan – ons ontsnap uit hierdie wêreld die kleur van ons pen die grip die naam daarop dun – medium – dik ’n keuse voor ons begin tien duisend embrios my hand beweeg … die nuwe wêreld begin -NOU Liked it? Share it please …

1066) ontsnap-ontsnap

1066) ontsnap-ontsnap

October 4, 2008

ontspan – ons ontsnap uit hierdie wêreld die kleur van ons pen die grip die naam daarop dun -medim-dik ’n keuse voor ons begin tien duisdend embrios my hand beweeg … die nuwe wêreld begin -NOU Liked it? Share it please …

ek is nie n los korrel meisie nie

ek is nie n los korrel meisie nie

October 4, 2008

sê sy ek sal nie saam saam met die gladman gly nie ek is nie n karaat blinkoog meisie nie eks n vasvat liefdruk soen meisie ek is werklik hier jy hoef nie verder te soek nie Liked it? Share it please …

1067) ek is nie ’n los korrel meisie nie

1067) ek is nie ’n los korrel meisie nie

October 4, 2008

sê sy ek sal nie saam saam met die gladman gly nie ek is nie ’n karaat blinkoog meisie nie eks ’n vasvat liefdruk soen meisie ek is werklik hier jy hoef nie verder te soek nie Liked it? Share it please …

1068) jy wat in die stilte

1068) jy wat in die stilte

October 4, 2008

steeds my smeek roep hoor my smag na jou twee arms om my vas te hou jou fluister in my oor om te sê ek is lief vir jou Liked it? Share it please …

1069) my dig vriendin

1069) my dig vriendin

October 4, 2008

jy het my komma en punt gewys waar jou siel ook swerf kon ek sien hoe jy seer uit die stof weer opstaan jou kop lig jou pen doop ek stuur vir jou ’n bottel van my ink gevul met geloof hoop liefde en genade sodat die onblusbare vuur wat binne jou brand weer kan …

1070) jy moet die woorde

1070) jy moet die woorde

October 4, 2008

van my lied verstaan jy wat my stilte kan lees my emosie swerf saam met die lied wat ek net vir jou sing Liked it? Share it please …

1071) daar is nie so iets

1071) daar is nie so iets

October 4, 2008

soos vergewing nie waarom sit ek hier in die dodesel ek was dronk en het net by haar geslaap daar was ander ook ek was smoordronk waarom sit ek hier in die dodesel Liked it? Share it please …

1060) vanaand het ek gevrek 2

1060) vanaand het ek gevrek 2

October 3, 2008

in jou arms toe ek gesien het jy knik vir die hunk ek verstaan daar sal altyd iemand beter wees maar hoe beter kan jy sê sal hy in jou arms vrek Liked it? Share it please …

1061) sappige happie

1061) sappige happie

October 3, 2008

’n lekker happie ’n nuwe smakie ek skryf lekker woordresepte ek gooi lekker woorde bymekaar ’n lekker nuwe happie ’n lekker nuwe woord resep Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte