Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1062) gestroop

1062) gestroop

October 3, 2008

pronk sy op die glitter stage teasers se special vir vanaand tanga stroop die goue stroop word gulsig gelek eers die vingers dan die arms ensovoorts hulle kyk vasgenael wie gaan die tanga stroop … afgehaal en sleg getrek sal hulle vanaand die huise haal Liked it? Share it please …

1052) buite r dit

1052) buite r dit

October 2, 2008

die eerste klein druppels vang die bruin stof en kom gly bruinerig soos ondergraadse coke teen my ruit af en verdwyn spoorloos die kersvlam sterk in my neus as ek bewend die lepel oor die vlam hou spaar my die hel vir twaalf ure my bultende aar ontvang die satansdrank Liked it? Share it please …

1053) sommer net

1053) sommer net

October 2, 2008

skryf ek vir jou ek kan dit nie sê nie want sonner jou bikini toppie lyk jy sommer mooi Liked it? Share it please …

1054) mag die jare

1054) mag die jare

October 2, 2008

jou volg en meer word totdat jy wens daar is minder oor Liked it? Share it please …

1055) hoe sy hom gevang het

1055) hoe sy hom gevang het

October 2, 2008

sy was in standerd 8 en was ‘n vurige meisie sy het ‘n rooi resiesfiets met ‘n nege tand kok gehad hy het met die escourt langs haar stilgehou by die rooi robot hy het geref ref want hy het gehou van spoed toe vang sy oog egter die kort rooi netbalrokkie met die lang …

1056) hartseer

1056) hartseer

October 2, 2008

die seerste seer van alle seer is hartseer jy kan dit nie spalk nie net masseer met ‘n liefdevers Liked it? Share it please …

1057) ek neem jou hart af

1057) ek neem jou hart af

October 2, 2008

en pak die foto’s in ‘n ry dan kan ek jou hart sien en weet hoe jy oor my voel Liked it? Share it please …

1058) ope hart

1058) ope hart

October 2, 2008

soos ‘n chirug sny ek jou hart oop ek klem die are toe dissekteer en rangskik die kamers weer jy was deurmekaar nou kan jou nuwe hart net klop vir my Liked it? Share it please …

1059) gister se droom

1059) gister se droom

October 2, 2008

is vandag se nagmerrie Liked it? Share it please …

1050) ‘n man begeer

1050) ‘n man begeer

October 1, 2008

‘n vrou redeneer wie = jy waar = kom jy vandaan hoe = weet jy van my is = jy betroubaar wanneer = doen jy dit waarom = gee jy blomme het jy = alweer gedrink Liked it? Share it please …

1051) fotolyf

1051) fotolyf

October 1, 2008

die fotograaf Roy Stuart het die gawe om vrou uit te beeld soos God haar geskape het om saam met man in die koringland te stap tussen die kosmos om wit en pienk blomme te pluk skamel gekleed in die moreson stap sy die dag tegemoet wie weet sal ek ooit? in so ‘n prentjie …

1042) aandster

1042) aandster

September 30, 2008

ek is moedeloos en staar in die donker tuin in ek kyk op en sien die polsende aandster wat vriendelik afkyk na my haar helder lig skyn in my donker wêreld meteens besef ek daar is miljoene sterre wat afkyk op my as ek hulle name ken het ek ‘n ligstraal elke aand Liked it? …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte