lonely planet
ons leef maar almal op ‘n lonely planet alleen in ons eie wêreld maar as iemand instap versteur dit ons wêreld is dit liefde of ‘n geleentheid ‘n geleentheid is wat kan ek vat liefde is wat kan ek gee ongelukkig gee ons te gou ongelukkig vat ons te gou waarom het ons die deur …
1045) gee te gou

1046) kaal gestroop
staan sy voor my haar perfekte lyf afgeëts teen die lig haar klere op ‘n hopie haar hare losgeraak tree sy nader ek wil vanaand net praat my hart bons sy sê ek is moeg vir hierdie lewe ek gee en gee maar bly leeg ek staan hier naak voor jou vertel my waarheen kan …
1027) beautiful body 2
die fotograaf roy stuart neem asemrowende fotos van die vrou lyf hy wys mooi vir man hoe vrou geskape is die mooi die rooi die volle bors die sag gesig die naakte waarheid man mag nie kyk met lus net met waardering anders is jy nie ‘n ware man nie Liked it? Share it please …
1028) beautiful body
‘n mooi erotiese boodskap lied die eensame man dink aan die mooi seksie lyf maar dit is nie al wat tel nie, wat daar nie is nie is die lag dat die wange dril die lang tong slurp as die draai roomys smelt die klere aanpas lag as jy besef jy is nou size xxxl …
1029) liefde is nie net (2)
hormoon gemeng met vriendskap daar is die wat moeg afklim op die stasie van verloor by die huis wag ‘n oorwerkte vrou twee kla gat kinders ‘n hoop wasgoed ‘n warm eg druk vir ‘n moeë maat ‘n koppie tee aangedra ‘n doek of twee geruil die skottelgoed kafgedraf sy kyk moeg op maar met …