Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1030) miskien kan ek

1030) miskien kan ek

September 29, 2008

‘n verskil maak miskien kan ek vir jou ‘n verkyker gee as jy die regte kant gebruik sal jy miskien jouself kan sien wat jy doen, wat jy nie moet nie miskien praat jy vanaand met God vir die eerste keer in jare miskien luister God miskien vir die eerste keer in jare is jy …

1031) vrae wat pla

1031) vrae wat pla

September 29, 2008

pappa waarom kan ek nie vat nie? my kind jy het net 3 vingers pappa waarom lag die kinders vir my? my kind omdat pappa ‘n ou kar ry pappa waarom huil mamma elke aand? my kind omdat ek nie klere kan koop nie pappa waarom kan ek nie klere vir die matriekafskeid kry nie? …

1032) vrou wat ween

1032) vrou wat ween

September 29, 2008

dit was vroegnag gewees toe die vroue bymekaar gekom het die man met die goue hart was in gevaar hulle sal hul lewens gee om hom te red hulle pleit by die hoogste hulle fel hulle neer in die stof van vernedering hy kyk op hulle neer en sê die tyd is bepaal huilend val …

1033) vrek

1033) vrek

September 29, 2008

ja, julle almal staan hier om my bed en wag dat ek sterwe (vrek) ek het tog so ‘n mooi lewe gelei (die bliksem) ek het vir jule almal goed agtergelaat (ons het dit nie verwag) elkeen kry ‘n Tazz en petrol vir ‘n jaar en die res 20 miljoen rand gaan aan die red …

1034) agter die tralies van jou wraak

1034) agter die tralies van jou wraak

September 29, 2008

jy het my ingeperk toegesluit in die kamers van jou hart ek kan nie meer nie hortend het ek ontsnap om weer met ‘n oop hart te lewe Liked it? Share it please …

1035) hoe kan jou hartsnaar weer speel?

1035) hoe kan jou hartsnaar weer speel?

September 29, 2008

hoe kan ek weer op jou hartsnaar speel na al die jare jy alleen ek alleen ek het die snaar gebruik sal jy my toelaat met ‘n nuwe snaar Liked it? Share it please …

1036) your body lies over the ocean

1036) your body lies over the ocean

September 29, 2008

jy het net gesê jy gaan met vakansie maar waarheen weet ek nie maar ek kan raai jy lê op die wit strand my body lies over the ocean Liked it? Share it please …

1037) geluk soek ons

1037) geluk soek ons

September 29, 2008

wat die kleed van mislukking kan afskud van verskoning kan afskud van luigat kan afskud maar ‘n flukse vink kan ‘n ses verdieping huis bou en ses vrouens hê Liked it? Share it please …

1038) ek is die beste

1038) ek is die beste

September 29, 2008

sê hy en druk die drie sy spring op en af en skree vir haar man hy het die drie gedruk hy het sy woord gehou vanaand my lief kan jy my druk en druk tot drie … uur Liked it? Share it please …

1039) ek glo dat die liefde

1039) ek glo dat die liefde

September 29, 2008

wat ek jou gee sal omsit in ‘n warmte wat my sal omvou waar ek in my gees kan opkrul en veilig wees vir altyd Liked it? Share it please …

1040) jy kan haar afdroog

1040) jy kan haar afdroog

September 29, 2008

sê die advertensie agterop die van stomend staan sy en stort vuurwarm 40 grade water stoom haar so warm elke man se droom voordat sy uit die stort stap vang die robot my rooi en ook nog sien ek daar was nie ’n handoek op die rail nie Liked it? Share it please …

1041) ek wil jou foto hê

1041) ek wil jou foto hê

September 29, 2008

sê sy en tik nog vier sinne op chat hy het ’n prentjie geskilder sy wag nou al vier weke sy het al sondagskool fotos gestuur sy het al netbal kortrokkie fotos gestuur sy het al matriek afskeid eithang fotos gestuur maar die screen bly leeg toe dreig sy om naakfotos te publiseer met sy …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte