Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
1026) bring jou hart

1026) bring jou hart

September 28, 2008

na die berge hoog bokant die oop vlaktes waar my hart polsend wag vir jou om tot bo te klim Liked it? Share it please …

1022) liefde is nie net

1022) liefde is nie net

September 27, 2008

hormoon gemeng met vriendskap dit is dieper twee swerf siele wat op dieselfde stasie op die trein van die lewe klim daar is baie ander wat ook die rit onderneem as jy rondkyk sien jy die dof oë die moeg lywe die sweetreuk hang die skouers hang maak nie saak by watter stasie hulle afklim …

1023) it can happen

1023) it can happen

September 27, 2008

to anyone of us ek het ’n fout gemaak toe ek ja gesê het nou koop ek R250 se huggies op my krediet kaart Liked it? Share it please …

1024) ek kan my oë nie van jou afhou nie

1024) ek kan my oë nie van jou afhou nie

September 27, 2008

solank jy daardie pistool op my gerig hou nie Liked it? Share it please …

1025) die dames stal uit

1025) die dames stal uit

September 27, 2008

dis heerlike lente die winter is verby weer nodig die velde vir jou en vir my ’n liedjie uit vergange se dae vertel van ’n heerlike tyd wat voorlê die koue winter is verby my batterye is gelaai hierdie lente gaan ek n deurbraak maak ek het goed ge oefen die dames pronk in n …

1020) jy het my uitgelok

1020) jy het my uitgelok

September 26, 2008

jy het die styfste jean aangetrek die laagste toppie maar toe ek vat skreeu jy Liked it? Share it please …

1021) al is ek hier

1021) al is ek hier

September 26, 2008

en jy is daar weerkaats die son ons hitte vir mekaar Liked it? Share it please …

1018) koue kurwes

1018) koue kurwes

September 25, 2008

hier tussen die duine met kartelings van ’n honderd borste vind ek die stilte die koue jag op die woestynvloer om jou laaste bietjie hitte te steel geruisloos begin die korrels rol oor die kurwes heen more oggend lê die woestyn koud oor nog ’n karteling Liked it? Share it please …

1019) ’n bietjie venus parfuum

1019) ’n bietjie venus parfuum

September 25, 2008

ek gooi ’n bietjie stardust op jou hare ek sit ’n bietjie venus parfuum in jou nek en die gode van die melkweg sal veg tot net die een oorbly wat ligjare saam met jou sal bly Liked it? Share it please …

1017) breaking up is hard

1017) breaking up is hard

September 24, 2008

to do klink die ou liedjie maar dit is die opmaak wat so lekker is Liked it? Share it please …

1016) verwagting

1016) verwagting

September 22, 2008

sy sit haar lipstiffie so dik aan genoeg om te hou vir ’n 1000 soene Liked it? Share it please …

1026) y

1026) y

September 21, 2008

Y do i allways have to die dwarsduin verskuif as ek dink ek het die koordinaat dan waai die warrelwind Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte