Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
985) orgaan skenker

985) orgaan skenker

September 6, 2008

my organe gaan ek skenk aan my vriende aan my vyande aan my familie hier is my testament aan my vriend bles my haardos aan my vriend windgat my nederigheid aan my vriend alk holis my perrier water aan my vriend armgat skenk ek my spaarboekie aan my vriendin lekkerchat skenk ek my ore aan …

986) ek slurp haar op

986) ek slurp haar op

September 6, 2008

give me more sê sy sy is engels het ek gesien ek kom nader om meer van haar te proe sy dril en word rooi afwagtend om geproe te word sy is sag en koel al is sy rooi afwagtend om geproe te word slurp vir slurp verorber ek haar terwyl sy bewend wag ek …

987) weggehardloop..

987) weggehardloop..

September 6, 2008

ver weggekruip ek is bang soos die vorige keer toe alles verkeerd gegaan het ek kan losbreek ek kan hardloop dae aan een vlugvoet Liked it? Share it please …

988) cv vir die liefde

988) cv vir die liefde

September 6, 2008

ek dink soos baie van ons sekerlik al gedink het hoe kies jy ’n date hoe kies jy ’n love at first sight? hoe kies jy ’n maat trek ’n kgb gee ’n vrae lys hoe lank is jy hoeveel weeg jy het jy stannerd ag het jy ’n horlosie watter size skoen dra jy …

989) ek vat jou saam

989) ek vat jou saam

September 6, 2008

om blomme te kyk calvinia loerisfontein uitgelok deur die lente gestuur deur moeder natuur spog al die kinders in hul mooiste klere wie is die mooiste wie gaan die blomkoningin wees ek slaan dit alles gade en besef die wat nie glo nie was nog nooit in blommeland nie ek gaan ’n bus huur ek …

990) droom oog

990) droom oog

September 6, 2008

jy sit hand onder die ken en kyk hoe die wind die sandkastele wat jy gebou het korrel vir korrel terugvat geen hart kasteel het verweer teen die stormwinde van die lewe Liked it? Share it please …

991) my hart is vol van

991) my hart is vol van

September 6, 2008

haat nyd bitterheid afguns seer jammer spyt liefde verlang net omdat ek nie ’n perd is nie Liked it? Share it please …

992) ek het ’n date

992) ek het ’n date

September 6, 2008

vir die twintigste gehad dit was die twintigste keer dat sy nie opgedaag het nie waarom dink twintig meisies dieselfde? Liked it? Share it please …

993) die mense soek

993) die mense soek

September 6, 2008

na altyd altyd lief vir jou altyd daar wees vir jou altyd die waarheid maar min van ons soek nader my GOD by U soek die kollekte bord naby die beursie gooi nie saad op die land gee ’n glimlag vir die kruppelkind min van ons soek die ewige lewe baie van ons verdwaal maar …

994) ek is ’n seilskip

994) ek is ’n seilskip

September 6, 2008

wat gedurig op soek is na dryf wat laat my dryf wat laat my lewe die lewe is ’n gejaag na wind Liked it? Share it please …

995) as jy verlief is

995) as jy verlief is

September 6, 2008

scrrrrramble jou brein jou hormone jaag op kryhaarlamy jy het nie brieke nie jy ref tot in die rooi jou veërs werk nie meer nie die pad is dof jy ry vas in die gat van die motor voor jou jou baas klim uit sy vrou sit langs jou Liked it? Share it please …

996) opgewonde

996) opgewonde

September 6, 2008

die dames ie opgewonde hierdie damespartytjie gaan anders wees die sjerrie word gretig gelip en geslurp die verhoogdeur gaan stadig oop die dames raak opgewonde rumoerig hulle het nog nooit ’n chippendale gesien Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte