976) jou glimlag bring my nader
so nader ek lees my naam in jou groen oë ek kan jou tanne tel ek kan die swartkoppies op jou neus sien jou asem ruik soos die warm woestynwind wat oor ’n dooie kameel vloei ek ruk terug ek sal nooit weer ’n hiëna teef date nie Liked it? Share it please …