971) ek gee jou my nommer
jy het geweet van my maar het nie geweet ek weet van jou nie, jy het my nommer gesoek jy wou praat jy wou vra jy wou weet jy wou deel binne jou was daardie niks gevoel daardie verlang gevoel daardie dood gevoel jy wou praat jy wou praat jy wou praat jy het in …
968) die woestynwind waai
weer sand in my oë vanaand waarom sit ek hier rooioog en wag elke aand as ek die stil duine sien in die dag se lig die sand kartelings golf op golf dan dink ek die lewe moet ook so ge-orden wees maar ons is mens die sand waai en die duin verskuif vandag is …
964) die lewe is n puzzle
ek is gepuzzle sê adam wat de hel bou ek hier Liked it? Share it please …
959) Ek’s n windgat matriek
Twaalf jaar het ek gewag geswoeg en sweet dag na dag En nou’s ek hier na al die wag die senior van die skool By skool altyd afgelag deur die meer in beheer Ek was self getreiter en hoekom mag ek dan nie ook ’n oog vir ’n oog ’n tand vir ’n tand Selfs …
960) rooi druif dop
om iemand te beïndruk nie ek is deur die lewe se meule ons is fyn gemaal ons is uitgespoeg ons is rooidruif dop goed vir dop mis kuns goed vir rooi druif dop ons smaak vol rooi ons praat met jou ontbloot ons siel ons mag dalk net verras meer dan as wat jy verwag …