962) taal van die liefde = grieks
hulle sê die taal van die liefde kan almal verstaan maar waarom kan ek nie portugees verstaan as ons graca drink nie? maar waarom kan ek nie frans praat as ons dom perignon drink nie? maar tot vandag toe nog het ek nie ’n maat nie want alle meisies praat grieks Liked it? Share it …