922) sy het vanoggend gesê
jy is vry gewig eers later het ek ontdek my beursie is weg Liked it? Share it please …
923) ek’s nie daai soort meisie nie …
sê sy ek bly veilig gevries Liked it? Share it please …
924) sy het woes gehyg
toe ek haar … Liked it? Share it please …
926) ek dra nie n bra nie
want ek is ’n man! Liked it? Share it please …
914) lekker
hulle is deesdae uit die mode maar ek kan nog onthou phaff … het in duits genaai ons kon mekaar nie so lekker verstaan bernina … kon lekker naai maar was baie preuts wou nie nuwe patrone probeer elna … het op maat van boeremusiek genaai en kon tot op die fyndraai nog naai singer …