Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
905) het ek jou laasnag vertel

905) het ek jou laasnag vertel

August 11, 2008

dat ek jou liefhet jy vul my lewe met lag my troubles vat jy sag het ek jou vertel dat ek jou liefhet dat jy die een is? ja, sê ek en snoesel teen jou aan die winterkoud vlug verskrik jy vul my hart met plesier jy vat al my troubles weg Liked it? Share …

898) die laaste

898) die laaste

August 10, 2008

strale van die son verdwyn agter die buurvrou se huis die laaste golfklap weergalm die koud bekruip en gryp jou enkels die laaste bome val as die son struikel ek kruip terug die warm huis in Liked it? Share it please …

892) die mierkoningin sug …

892) die mierkoningin sug …

August 4, 2008

sy is al gatvol om name te soek vir al haar kinders daar was al soveel manne in haar lewe gewees maar hulle stel nie belang in ’n gesin nie die lus geblus vlug hulle die tonnels in sy sug en begin die tien naamboeke deurblaai Liked it? Share it please …

893) is ek te vet vra sy?

893) is ek te vet vra sy?

August 4, 2008

nie eintlik nie, ek byt my onderlip wat sal jy doen as ek 12 kg verloor vra sy ek raak opgewonde ’n nuwe karretjie ’n mikrogolf oond ’n sitkamerstel ’n kingsize bed sy sê ok, ek agree maar een ding sê sy jy het nie gesê ek mag nie weer vet word nie? Liked it? …

894) Ons gaan London verf …

894) Ons gaan London verf …

August 4, 2008

verf die busse geel die pale rooi die geboue pienk die straatname verander oxford na zuma alley buckingham palace na soweto by the sea ons gaan op die eye of london se wimper sit en cabernet 1990 drink en verlang na studente dae saam met oom tas en terugverlang na sonskyn lag Liked it? Share …

895) diep blou oë

895) diep blou oë

August 4, 2008

die reën meng met jou trane jou diep blou oë staar my aan ek maak my hart oop en nooi jou in ek het nooit gevra van waar, my koester was daar na twintig jaar het jy nog nooit weer gehuil nie Liked it? Share it please …

896) lokaas

896) lokaas

August 4, 2008

bewend het sy gewag vir die wat haar moes slag sy het haarself aangebied om die jonger te spaar sy voel die blaasasem die natlek op haar wang sy ontbloot haar aar van die lewe die skote klap vier leeus sterf sy sukkel orent en vlug die nag in koning leeu staan in die donker …

897) lê hennetjie

897) lê hennetjie

August 4, 2008

kê kêkê kê sê die deurmekaar hennetjie toe sy op my werf aankom haar veer was verkeerd haar snawel getjip haar poot so seer en nog luise en al ek bad haar teer en kam haar veer rasper haar snawel ek dip die luise sy maak haar snawel rooi kam haar goudbruin veer en spuit …

889) jy moet 12 kg verloor …

889) jy moet 12 kg verloor …

August 3, 2008

ek wil ook ’n seksie meisie hê jou ronde lyf moet slank wees jou hang boud moet ongeskik bo sit jou bo been moet tydskrif slank wees as jy dit verloor my lief gaan ek jou vasvat en vry dan gaan jy nog 12kg veloor dit was eintlik 24kg gewees Liked it? Share it please …

890) sal kruisbeen sit

890) sal kruisbeen sit

August 3, 2008

ek het nou genoeg kak gehad ek voel soos ’n half afgerolde rol kakpapier almal trek my deur hulle gatte gebruik my net en gooi my weg ek is ma, ousie tuinjong, bedmaat gebruiksware jy gebruik my net as jy nêrens anders kan bykom nie jy is jou dronkgat pelle se hero net omdat jy …

891) mens bene kraak te laat uitgevind

891) mens bene kraak te laat uitgevind

August 3, 2008

jy hoor net bene kraak snot en trane bloed spuit geween gekners die leeus grom maar niemand sterf as jy ’n christen is lewe jy vir ewig caeser het dit te laat uitgevind Liked it? Share it please …

884) ek het jou gesmaak …

884) ek het jou gesmaak …

August 1, 2008

toe jy mej. gauteng was maar nou is jy me. mpumalangala ek smaak jou nie meer nie Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte